Hudson House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hudson House is 'n nuut-ontwikkelde argitektoniese meesterstuk. Die ontwerp-opdrag was eenvoudig: Gerieflik, luuks, funksioneel en pragtig. Dit bestaan uit 12 lugtige kamers (akkommodasie beskikbaar vir tot 24 gaste) met 'n hele paar pragtige publieke areas wat die perfekte agtergrond skep vir 'n wye verskeidenheid privaat funksies, spesiale geleenthede, vergaderings en konferensies.

Ons moderne en stylvolle Hudson House slaapkamers is toegerus met koninggrootte-beddens of enkelbeddens en en-suite badkamers. Al die kamers het aparte privaat ingange, die unieke uitleg maak dit vir gaste moontlik om te kom- en te gaan soos wat dit hulle pas. Elke kamer is ruim, privaat, toegerus met elke denkbare gerief, van klimaatbeheer tot hoë-spoed koordlose internet, met komplimente van Hudson House.

Ons is sentraal geleë in Lynnwood, Pretoria en strategies gekoppel aan die belangrike snelweë en die Gautrain-spoorverbinding (die Gautrain stop reg voor ons hek). Dit verseker vinnige en gerieflike toegang tot Oliver Tambo Internasionale Lughawe, Sandton, Johannesburg en al die belangrike areas buite Pretoria.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hudson House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 134 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za