LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hudson House | LekkeSlaap
+61

Hudson House

Hotel
Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R1 134
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim enkelkamer, met 'n privaat ingang, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort en bad. Die kamer het 'n klerekas met hangspasie, rakke en laaie. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n kroegie, TV met satelliet-kanale, haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 432
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim dubbelkamer, met 'n privaat ingang, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort en bad. Die kamer het 'n klerekas met hangspasie, rakke en laaie. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n kroegie, TV met satelliet-kanale, haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Engelse en Kontinentale ontbyt is ingesluit by die tarief. Geriewe om warm drankies te maak en vrugte word in die kamer voorsien. 'n Kind wat jonk genoeg is om 'n bed met sy ouers te deel, bly gratis. Ouer kinders moet in hul eie kamers bly. Verder is daar veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim dubbelkamer, met 'n privaat ingang, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort en bad. Die kamer het 'n klerekas met hangspasie, rakke en laaie. Ander geriewe sluit lugversorging, WiFi, 'n kroegie, TV met satelliet-kanale, haardroër, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis. Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 432
per nag, vir 2 mense
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolweg 451, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQPrWKYWPWBL9CsuBo2yupIWdofEZeR65LZO1XLxDSppjo6JTaq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 432  per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 451 Kiepersol Road Lynnwood 0081 Gauteng 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -25.764722475293 28.266678023313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!