LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huis Afrika | LekkeSlaap
+24

Huis Afrika

30 resensies
Gastehuis
Zebra-eenheid
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Slegs 2 volwassenes en 2 kinders as hulle van dieselfde gesin is, volgens Covid-19 regulasies. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Dit is op dieselfde perseel as die eienaars se woning geleë.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs kamer. Daaglikse skoonmaak diens.

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die eenheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Renoster-eenheid
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die privaat oopplan-tuinkothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelslaapbanke vir 2 kinders. Dit is op dieselfde perseel as die eienaars se woning geleë. Die badkamer het 'n stort oor 'n hoekbad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Rook is verbode in die eenheid.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Offenbach-straat 32, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJtHzzqKw39kOQFuYYmeBJqZXctkkaE86OyaySDWpPPO7R587IE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 32 Offenbach Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.728346263355 27.836265626984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!