Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Afrika

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Huis Afrika
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liesje F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesje F
Gesin met tieners

Clean, safe, friendly.

Was a wonderful stay. Friendly hosts and enjoyed the puppy snuggles and the resident turtle. Felt safe and was close to amenities. Would highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athalia Mahlodi M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athalia Mahlodi M
Saam met vriende

Wonderful and relaxing.

The host was wonderful, she made sure that we enjoyed ourselves. The rooms were clean. We spent most of the time in the pool area. The dogs are people friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Thank you very much for staying with us. We appreciate you ensuring the ladies paid for their damages.

Huis Afrika
Reinette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Baie netjiese plek, veilige parkering. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was baie netjies en ons was verwelkom met 'n smile.

Ons het verseker tuis gevoel. Sal definitief weer 'n draai maak by Huis Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nada B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nada B

Mense wat alleen reis - ja. Kinders - nee.

Dankie dat ons die hondjie daarnatoe mag geneem het. Ons het baie warm gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienares was glad nie vriendelik nie, maar die slaapplek self was baie lekker.

Eienares was glad nie vriendelik toe ons gevra het om vroeër in te boek as gevolg van 'n troue wat alreeds om 13h00 begin het nie. Het 'n sarkastiese WhatsApp boodskap gestuur in verband daarmee. Ek wou die akkommodasie kanselleer, maar sou dan al my geld verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Jammer om te hoor dat jy my boodskap as sarkasties beskou het. Ek het net verduidelik dat inboek o 14:00 is. Ek het julle wel geakkommodeer vir 12:00 en julle wou al 11:00 inboek. My vorige gaste boek eers 10:00 uit. Daar is geen manier wat ek 4 eenhede in 'n uur kan skoon maak nie. Julle troue het in elk geval eers 14:00 begin.

Huis Afrika
Willem T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem T

Baie lekker gebly. Sal weer teruggaan.

Vriendelike eienaar en baie gasvry. Kinders het swembad en honde geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Willem. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Elize D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net geskik vir iemand wat niks meer as 'n bed vir die nag soek nie.

Geen gemakstoele waar mens kan ontspan nie. Tuinstoele raak baie hard na 'n paar ure! Ook nie lekker om skottelgoed te was in die wasbak waar mens jou tande borsel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Hi Elize

Julle het net 1 nag oor geslaap. Ons was self die skottelgoed, dit is nie 'n selfsorg eenheid nie. Ons sit wel basiese eetgerei uit vir wegneem etes in. Die wasbak is buite die badkamer, juis vir die doel dat jy jou tande kan borsel terwyl 'n ander persoon stort of die toilet gebruik. Daar is ook 3 stoele in die 2 kamers, jy het nie nodig gehad om die heeltyd op die tuin stoel te sit nie. Daar is ook verskeie tuinstelle op die perseel met verskillende tipe stoele. Vra net volgende keer dan help ons graag.

Huis Afrika
Zede-lee R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zede-lee R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike gasvryheid. Die kamers was netjies en pragtig om in te bly. Ons het ons kuier vreeslik geniet en sal Huis Afrika vir enige iemand aanbeveel.

As twee studente was ons op soek na een nag se bekostigbare verblyf. Huis Afrika was die perfekte keuse. Ek kon in rus en vrede studeer. Die Wi-fi werk perfek en die gashere was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.

Huis Afrika
Nicoleen K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen K
Gesin met tieners

Dit was baie lekker gewees.

Ons het baie lekker geslaap. Als was so mooi skoon en netjies gewees. En almal was baie gasvry en wou net help as ons iets wou gehad het ens. Sal weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Nicoleen. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Wanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon, netjies.

Huis Afrika se personeel was vriendelik, tegemoetkomend en gasvry. Ons het net een nag oorgeslaap, maar sal definitief nie huiwer om weer van hulle gebruik te maak indien nodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B
Gesin met klein kinders

Was 'n fabulous naweek met die gesin.

Sou daar van hou as julle a TV gehad met DStv, vir die kids en vir ons as ouers vir rugby wat op was. Maar anders was alles perfect vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Op ons profiel wys dit dat ons geen televisie het nie. Ons het julle geakkomodeer toe julle net na 10vm opdaag en inboek was eers 2nm. Die is selfsorg en tog het ons vir julle koffie, melk en suiker gegee. Ons het selfs vir julle n baba bed gereel sonder ekstra kostes.

Huis Afrika
Thinus P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus P

Gemaklik en privaat.

Alles was mooi, skoon en gemaklik. Ons het nogal die privaatheid waardeer. Die enigste terugslag was dat ons nie kon braai nie aangesien die braaier nooit eers skoongemaak was nie en ook nie gereed was by ons eenheid nie. Maar verder het dit alles aangebied wat ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise N
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, ons het tuis gevoel.

Hettie het ons baie welkom laat voel asof ons haar ken, so die verblyf het vir ons soos huis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Annalise. Jy en jou gesin is enige tyd welkom. Dit was lekker om julle hier te hê.

Huis Afrika
Josef D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef D
Gesin met tieners

Skoon en netjies met vriendelike diens.

Die ontvangs was baie vriendelik. Kamers skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.

Huis Afrika
Margerie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margerie M
Gesin met tieners

Was netjies en hul het ons geakkommodeer met die tye wat ons arriveer het.

My 13-jarige kon alleen daar bly terwyl ons by 'n funksie was die aand en hy het rustig gevoel. Ek is koulik en sal meer komberse wou hê vir daardie koue nag. Andersins was alles in plek en netjies - baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Plekkie was skoon, netjies en pragtig. Het my verwagtinge oortref. Hettie is ook baie vriendelik en besorg oor haar gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met vriende

Dit was besonders lekker en ontspannend.

Huis Afrika se eenhede is baie veilig, privaat en rustig. Daar is 2 pragtige hondjies wat jou hartlik kom verwelkom as jy daar aankom. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerrrrrr.

Heerlik gebly. Gerieflik, sentraal. Wonderlike. Vriendelike ontvangs ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and comfortable. The owners are friendly.

We enjoyed our stay at Huis Afrika very much and will stay over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal P
Gesin met klein kinders

Kort.

Een nag oornag, kort kennisgewing, goeie beskikbaarheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kamille L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamille L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a really good stay. Our host was excellent and very friendly.

Hettie was an excellent host who made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Thank you, Kamille. You are most welcome to come and visit us again.

Huis Afrika
Elrista G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrista G
Gesin met klein kinders

Baie goeie en vriendelike diens.

Huis Afrika is werklik die geld werd vir as mens net vinnig 'n nag moet oorbly. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mvelo M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mvelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed spending our time there.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrista G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrista G
Gesin met klein kinders

Ons het baie goeie waarde vir geld gekry.

Baie goeie waarde vir geld, net jammer dat die lugversorging nie werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P
Gesin met tieners

Rustig.

Rustig en stil. Lekker geslaap, baie netjies en skoon. Naby Vaal Mall en Sharky Town geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenette H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en tuis.

Gasvryheid wat jou sommer onmiddelik laat tuis voel. Ruim eenhede, netjies en gerieflik. By Huis Afrika ontdek jy nuwe vriende. Bly gerus hier as jy in Vanderbijlpark is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Lenette. Dit was 'n voorreg om julle as gaste hier te hê. Sien jou een van die dae in Kruger.

Huis Afrika
Inge S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik.

Hettie is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was skoon en gerieflik en beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Gesin met klein kinders

Very happy with everything.

Hettie and Johann are lovely, friendly people who made us feel at home from the minute we got there, a home away from home during the festive season. My family and I would highly recommend staying at Huis Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

You are welcome. You were awesome guests as well. Please come and visit us again.

Huis Afrika
Meliska V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliska V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het soos familie gevoel. Kliëntediens was puik. Baie lekker gewees.

Groot winkelsentrum naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Meliska. Julle is enige tyd welkom

Huis Afrika
Lesedi M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesedi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We did enjoy.

Owners and their son were very sweet, the room was very clean, they were checking on us if we needed anything they even provided us with ice cubes, we don't mind to go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het dit geniet.

Eienaars en hul seun was baie lief, die kamer was baie skoon, hulle het gekyk of ons iets nodig het wat hulle selfs van ysblokkies voorsien het. Ons gee nie om om terug te gaan nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Thank you for the review. It was a pleasure to have you.

Huis Afrika
Willie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ek sal dit beslis aanbeveel. Dis stil en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.

Huis Afrika
Pieter K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustige blyplek.

Die ontvangs was vriendelik en gemaklik, die blyplek heerlik ruim, silwerskoon en goed toegerus, die omgewing rustig. 'n Besondere blyplek wat goeie waarde vir geld is. Dankie Hettie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Pieter, baie dankie vir julle kuiertjie en vir die reen wat julle gebring het. Kom kuier gerus weer by ons.

Groete

Huis Afrika
Yolande C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande C
Gesin met tieners

Fantasmagories!

Van die aankoms tot die vertrek, het Hettie ons baie tuis laat voel! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel omdat dit regtig die hoogtepunt van ons naweek wegbreek was! Die swembad is skoon en netjies! Alles was net perfek. As jy 'n goeie keuse wil maak, is Huis Afrika jou slaapplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Yolande. Dit was lekker om julle hier te hê. Julle is altyd welkom.

Groete
Hettie

Huis Afrika
Zelda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie dankie vir 'n netjiese, skoon blyplek. Baie rustig en stil. Hettie was baie gasvry, ons sal vir seker weer daar bly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Dankie Zelda. Kom kuier gerus weer.

Huis Afrika
Michelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld, vriendelike en gasvrye diens.

Dit was heerlik, mooi en gemaklik. Baie vriendelike diens, mens voel sommer dadelik tuis. Baie dankie, Huis Afrika.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Plesier julle. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Johan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf.

Skoon, netjies, veilig en naby winkelsentrum. Gasvrou baie vriendelik en gasvry, sal beslis weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Johan. Jy en Martie is altyd welkom hier.

Huis Afrika
Regina B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Baie netjies, vriendelik ontvang. Hettie baie aangename mens sal weer van Huis Afrika gebruik maak om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Regina.
Ek hoop julle het julle Sondag by Stonehaven geniet.
Kom kuier gerus weer.
Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Juanita K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker atmosfeer en het so lekker gebly, stunning!

Pragtige eenheid. Wonderlike diens. Rustig en stil. Skoon en mooi ingerig. Stunning mense wat die plek bedryf. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Veilige parkering. Baie dankie en baie liefde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Juanita. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Ann D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann D
Gesin met tieners

Veilig en baie gesellig.

Vriendelike mense, baie netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Beste Elize,

Dankie vir die kuier om die vuur. Julle is altyd welkom.

Groete,
Johann en Hettie

Huis Afrika
Andrew S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Enkelreisiger

Was welcomed by host and showed to my room, and around the property, gave all details of the room.

Very neat place, lovely warm atmosphere. I really enjoyed my stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Is deur die gasheer verwelkom en na ons kamer geneem, die perseel gewys en belangrike details gegee.

Baie netjiese plek, lieflike warm atmosfeer. Ek het baie lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Thank you, Andrew. You are welcome to stay again when you do a photoshoot in our area.

Huis Afrika
Gillian W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian W
Gesin met tieners

A homely, comfortable and quiet place, well fitted out and friendly hosts.

We loved making the place a home from home while at the SA Judo Champs. We were able to rest well. The facilities allowed us to cook for ourselves and prepare for the long day at sports.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Thank you, Gillian. You and your family are most welcome to visit again.

Regards,
Hettie

Huis Afrika
Magdaline R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaline R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safety.

I really enjoyed my stay. Parking was safe, most importantly, Wi-Fi kept me busy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilanie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilanie K
Gesin met klein kinders

Netjiese skoon kothuis.

Die plekkie is mooi netjies ingerig en die diens was baie vriendelik. Dankie vir Pieter was ons gehelp het met die sleutel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Beste Tilanie,

Pieter sê hy is bly hy kon help. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Huis Afrika

Huis Afrika
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Netjies, aangename en veilige verblyf.

Baie vriendelike ontvangs. Sal vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Amelia. Jou moeder en vriendin is enige tyd welkom.

Huis Afrika
Neels B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig!

Baie lekker en rustig gebly. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle hier te hê.

Huis Afrika
Leroy F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy F
Gesin met klein kinders

Uitstekende vriendelike diens.

'n Heerlike vriendelike omgewing. Baie veilig en rustig. Duidelike aanwysings vooraf ontvang. Die eenheid self is baie netjies en skoon met al die nodige. Was 'n plesier om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Dankie Leroy. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Quintin H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin H
Gesin met klein kinders

Lekker rustig.

Die mense is baie bedagsaam en dis 'n baie mooi en skoon plekkie. Ek sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Huis Afrika
Erika L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Gesin met klein kinders

Als wat jy nodig het, en nog meer!

Uitstekende plekkie om te bly, ongelooflike gawe gasvrou! Plek is goed geleë, heerlike swembad en mooi tuin. Winkels is loop afstand! Als wat jy nodig het en meer. Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie Erika.

Dit was baie lekker om jou hier te hê. Kom kuier gerus weer.

Huis Afrika
Petro S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S

Huis weg van die huis.

Sal definitief aanbeveel. Baie goeie waarde vir jou geld. Met 'n klein seun en 'n tiener dogter was dit die beste, geskikte plek. WiFi vir die tiener en 'n swembad vir die kleintjie. Eenheid was netjies en eienaars is vreeslik gasvry. Sal beslis weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te he, kom gerus weer.

Huis Afrika
Vicky O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wow!

Hettie het uit haar pad gegaan om die verblyf so gemaklik en lekker te maak. Sy het so baie moeite gedoen vir ons. Die plekkie was baie skoon en netjies en als wat ons nodig gehad het, en meer, was daar. Ons sal definitief weer by Renoster Eenheid bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Groot plesier. Dit was lekker om te help met die ekstras.

Huis Afrika
Dotti H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dotti H

Gerieflik en sentraal.

Dit het aan al die vereistes voldoen wat ons benodig het. Hettie was baie behulpsaam en aanpasbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet en dat ek kon help.

Huis Afrika
Dawie L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie L

Baie netjies en waarde vir geld.

Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Rustigheid.

Die plekkie is baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Nabywinkels en die omliggende besienswaardighede. Julle sal ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B

Baie lekker en rustig.

Baie mooi en netjiese plek. Die eienaar is baie gaaf en vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gekuier en gebly. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie.

Huis Afrika
Letitia G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Rustige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Huis Afrika
Elize N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Saam met vriende

Alles was perfek.

Dit was alles wat ons verwag het van 'n gastehuis. Van ons aankoms tot vertrek wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huis Afrika se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Huis Afrika
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Offenbach-straat 32, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJtHzzqKw39kOQFuYYmeBJqZXctkkaE86OyaySDWpPPO7R587IE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 32 Offenbach Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.728346263355 27.836265626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem