LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huis Beulah | LekkeSlaap
+10

Huis Beulah

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackerelstraat 44, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Huis Beulah is in 'n stil woonbuurt in Richardsbaai geleë en bied verblyf aan 4 gaste.

Dié tuinkothuis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met bad en 'n stort. 'n Dubbelbed is in die hoofslaapkamer beskikbaar en daar is 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond. Gaste kan rustig onder die plafonwaaier voor die TV in die sitkamer ontspan.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en 'n tuin. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Richardsbaai het heelwat besienswaardighede, soos die Durnford Vuurtoring en New Mouth Reservaat wat 'n tuiste bied vir talle wild- en voëlspesies. Doendinge in die omgewing sluit kanovaart, surf, en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Huis Beulah sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Huis Beulah
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Mackerelstraat 44, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Huis Beulah het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mackerelstraat 44, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzZWZhZDhjLWI3NTgtNDNjNC04ODcwLWViOTBjOTNkZDg4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 4 persone) 21 5 1 5 44 Mackerel Street Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.77762 32.113885
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!