Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Pekanje

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 187, Gariepwater 54, Grootdrink, 8822, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis Pekanje bied oornagverblyf vir 12 gaste in smaakvol versierde kamers in Grootdrink, Gariepwater.

Hierdie gastehuis het 4 kamers waarvan Kamer 1 en Kamer 3 elk 'n koningingrootte-bed het. Kamer 2 het 'n stapelbed vir 2 kinders en Kamer 4 het 2 koningingrootte-beddens en 'n babakot.

Al 4 kamers het lugversorging, 'n onderdakparkeerplek en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort of beide. Ander kamergeriewe sluit 'n kroegyskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die huis het 'n gemeenskaplike eet- en leefarea met braaigeriewe en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.

Die Oranjerivier is naby indien gaste wil gaan visvang, swem of kano.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 1 resensie vir Huis Pekanje
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.6/5

Jeannerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Perseel 187, Gariepwater 54, Grootdrink, 8822, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groen Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 187, Gariepwater 54, Grootdrink, 8822, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84cbc3948874aa53fdc819991fdfdfb0fe08335a2141114f6e166d51561168fa4174cf781d20168a458a79db32db9e44030?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 2 Perseel 187 Gariepwater 54 8822 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.55235290925 21.785461725657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem