LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huis van Seisoene | LekkeSlaap
+70

Huis van Seisoene

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Huis van Seisoene
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Audrey M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey M
Enkelreisiger

Excellent.

The service was very nice. Clean and the owner is so kind.

Huis van Seisoene's terugvoer

Thank you so much Audrey, it was nice to host you. Hope to see you again in the future.

Huis van Seisoene
Annette K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K
Gesin met tieners

Ons het baie lekker en gerieflik gebly.

Die bespreking, terugvoer en ontvangs by die gastehuis het alles glad verloop. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was super netjies en mens kan sien die gasvrou gee aandag aan ekstra detail om haar gaste welkom te laat voel.

Huis van Seisoene's terugvoer

Baie dankie, Annette. Ons is so dankbaar dat julle tevrede was en 'n goeie ervaring gehad het. Sien julle graag weer in die toekoms.

Huis van Seisoene
Colin O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin O
Saam met vriende

Baie oulik en gasvry.

Baie oulik en gasvry. Netjies, skoon en modern.

Huis van Seisoene's terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

Huis van Seisoene
Mercia V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia V
Gesin met tieners

Lovely place that feels like home.

Very nice and clean. Value for you money.

Huis van Seisoene's terugvoer

Baie dankie. Was heerlik om julle te huisves.

Huis van Seisoene
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 15, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8be5feaa4169a66fa870bfa0f983b3b1b473eb8b3878732f029a3b513c5095dae1500d8f80f6fa3f5c0dc6bc83c001df4b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 15 De La Harpe Street Wilkoppies 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.846736152154 26.668512040511
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!