Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Zonder Naam

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Huis Zonder Naam
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nasley H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nasley H
Saam met vriende

Wonderful.

I had a great weekend with friends and I would definitely recommend the accommodation to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex W
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker plek om in te bly.

Die plek was besonders gerieflik en gemaklik. As ek miskien 'n voorstel kan maak, is om 'n ingebouede vuurplek in te sit vir die winterseiseon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Heerlik gekuier. Sal definitief in toekoms weer wil gaan.

Leerarea was lekker ruim. Die braai wat onderdak is werk 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K
Saam met vriende

Rustige omgewing en mooi uitsig van tweede verdieping.

Lekker groot akkommodasie. Trappe bietjie styl, maar andersins heerlik ruim. Braai is op stoep op boonste vloer, lekker kuierplek. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Edward E
Gesin met klein kinders

Was baie lekker daar, ons het dit baie geniet, sal beslis weer gaan.

Die eienaar van die huis, was ook baie behulp saam, ons het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yumna D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yumna D
Gesin met klein kinders

Fantastic, had a relaxing weekend/

Location of accommodation was great. Nice and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Gesin met klein kinders

Uitstekende fasiliteit. Goeie ligging, goed toegerus, baie goed versorg.

Ons gesin van 6 plus Ouma en Oupa het heerlik in Huis Zonder Naam gekuier. Indien jy Witsand wil besoek en beleef, is hierdie waarskynlik die adres wat jy wil oproep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J
Gesin met tieners

Baie geluk, goeie waarde vir geld.

Huis het 'n pragtige uitsig op die see en Witsand se sandduine. Huis is toegerus met als wat nodig is om heerlik te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohammed J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohammed J
Saam met vriende

Beautiful place with a great view.

We had a wonderful stay for our fishing trip and the house is perfect, will be back soon again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saarah P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saarah P

This house is so well equipped!

We had an amazing stay. The house is so fully equipped with everything we could possibly have needed. Perfect for a large group. Place was spotless when we arrived and we were welcomed with a cute little gift!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernhard W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhard W
Saam met vriende

'n Netjiese, ruim huis met alles wat jy benodig.

Lieflike see-uitsig en in 'n veilige omgewing. ’n Motorhuis tot ons beskikking waar ons al ons hengelgerei kon bêre. Lekker buitebraai waar ons kon kuier. Sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa L
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim huis binne loopafstand na kafee en strand met asemrowende uitsig op die see.

Ons het heerlik gekuier saam met familie en kleinkinders. Baba van 6 weke oud en 'n 4 jarige dogtertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katy W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy W
Saam met vriende

Baie gerieflik en gemaklik en gasvry.

Ons het heerlike tyd gehad by die huis, alles was in plek en sal dit maklik aanbeveel, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian W
Gesin met tieners

Die naweek was fantasties en ons het elke oomblik geniet.

Die diens was puik. Ons sal Huis Zonder Naam vir al ons vriende aanbeveel. Al wat ons kan sê is dis fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik.

Familie lekker saam gekuier, die bordspeletjies het gesorg vir lekker saam lagtye, huis ruim en netjies en het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Gesin met klein kinders

Ons het ons verblyf geniet en baie lekker gekuier.

Die huis is 'n lekker kuier huis met lieflike uitsigte. Die braaigeriewe was natuurlik 'n prioriteit en ons het lekker op die braaistoep gekuier. Die kamers was gerieflik en als was mooi skoon en netjies. Wat 'n plus was, was die feit dat die breekgoed meer was as vir die toegelate hoeveelheid mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningklipstraat 5, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdc4bf43361ccd23a3b07b7cf4e68b80dd3272829154a8883d61c7b38263c1ce58cfbfc6859da01b4416eedc861346a1929f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 5 Koningklip Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.394667 20.848999