Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie aan See

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Huisie aan See
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wilma S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met vriende

Onbeskryflik!

Dit was heerlik ontspannend en die ligging is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Wilma.
Thank you very much for your lovely review. We are happy you enjoyed your stay and we hope you visit us again.
Take care.
Carol

Huisie aan See
Bokkie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bokkie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice area en mooi uitsig.

Baie gasvry en vriendelike ontvang en verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you for your review.

Huisie aan See
Sonja C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ramsgate little gem.

Absolutely wonderful, peace & quiet, tranquil & very romantic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you Sonja for your lovely review.
It was a great pleasure having you and we hope to see you again.
Take care.

Kind Regards,
Carol

Huisie aan See
Kim B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Carol and Braam have thought of everything. Felt like a home away from home, but with a sea view and own access gate to the beach. The perfect place to recharge. Hubby and I will most definitely be seeing them again. Absolute value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you Kim for the lovely review. It was a great pleasure hosting you and we look forward to seeing you again. Take care and keep safe. Kind regards, Braam and Carol.

Huisie aan See
Angie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing! Such a nice place by the sea!

We had an amazing few days at Huisie aan See! Everything was just perfect with all that we needed, very clean, neat and safe situated right on a beautiful quiet beach. The hosts are wonderful! We'd love to visit again! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Angie
Thank you very much for the lovely review. It is much appreciated. It was a great pleasure hosting both yourself and Chris.
We would love to have you again.

Take care
Carol

Huisie aan See
Celeste L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L
Enkelreisiger

Alles wat mens nodig het vir 'n see-wegbreek: Op die strand, uitsig oor die see en lekker braaiplek buite.

Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Celeste

Thank you very much for your lovely review.
It was a great pleasure hosting you and we would welcome you back anytime. We hope to see you soon again.

Take care.
Kind Regards
Carol and Braam

Huisie aan See
Petro F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie mooi plekkie vir 2 mense. Ons het dit baie geniet.

Dit is ideale vakansiehuis vir 2 mense met alles wat jy nodig het, netjies en skoon. Carol en haar man verdien 'n ster vir hulle blyplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Petro. Thank you very much for your lovely review. It was a great pleasure having you stay in Huisie. We hope to see you again. Take care. Kind regards Carol & Braam.

Huisie aan See
Pam M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow. It was amazing. Value for money.

The best view ever. Our accommodation was perfect. The cottage has everything you need. The beach is clean and right on your doorstep. Best place to chill and enjoy the view. Owners go out of their way to make sure everything you need is there. We will definitely go back there. We felt very safe there too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you Pam for the lovely review.
It was a great pleasure hosting you.
We are looking forward to seeing you again.
Take Care.

Regards,
Carol & Braam

Huisie aan See
Odette V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 2 mense. Rustig met pragtige uitsig.

Pragtige toegeruste plekkie vir twee. Alles wat jy nodig het, met asemrowende uitsig van see. Ons sal beslis weer tuis gaan by Carol en Braam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Odette.
Thank you very much for the lovely review. It was a pleasure hosting you and Andre. We would be happy to see you again.
Take care.
Kind Regards
Carol

Huisie aan See
Yvonne N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and serene.

Huisie is beautifully located with the sea right on the doorstep. We found it to be peaceful, just what we needed after a long year. The cottage has everything needed for the stay and more. We definitely will be going back to Huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Yvonne,

Thank you for your kind review. It was a pleasure hosting you and your hubby. We will be happy to see you again.

Take care.
Kind Regards,
Carol

Huisie aan See
Leneé M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leneé M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute juweel. Rus en vrede en wonderlike see-uitsig.

Ons wil graag vir Carol en haar man baie dankie sê vir die wonderlike geleentheid om by Huisie aan See te kon geniet. Dit is wonderlik rustig, die see is by jou, en alles is net prentjiemooi en soos 'n sprokie. Die stort is natuurlik die hoogtepunt van my besoek gewees. Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Lenee and Hardus were wonderful guests. They were an absolute pleasure to host. Thank you very much for the wonderful review. We look forward to seeing you again. Take care. Braam and Carol

Huisie aan See
Johan A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relxing, peaceful and safe.

As always a breathtaking view, very private and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Johan, thank you for your kind review. It was great hosting you again. You will always be welcome.
Take care,
Carol

Huisie aan See
Chris M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik. Asemrowende uitsig.

Baie vriendelik verwelkom. Blyplekkie is baie netjies en skoon. Asemrowende uitsig en stil. Baie goed ingerig met als wat jy nodig het en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

It was a pleasure hosting you and would welcome you back anytime.

Thank you very much for your kind review.

Huisie aan See
Charles E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was great!

The huisie has a well planned, save and secure setup. Teen die see. Het ook walvisse gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Charles,

Thank you very much for the review. It was a pleasure having you and we hope to see you soon again.

Take care and keep safe.
Kind Regards,
Carol

Huisie aan See
Deborah D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, would love to return.

Please could the owner resolve the water issue. We did ask for assistance with regards to the water not being hot and absolutely no water pressure in the shower with water cold. Owner did assist, we were able to have a shower on the first 2 days but the problem persisted and on the last two days there was once again no pressure or hot water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Deborah
Thank you for your review.
It is a pity you did not contact us on the water issue again after we had sorted it out the first time.
Take care.
Kind Regards,
Carol

Huisie aan See
Helen G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed it.

Excellent proximity to restaurants, golf courses & beaches, great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Helen,

Thank you very much for your review. It was a pleasure hosting you and your hubby.

Take care.

Kind regards,
Carol

Huisie aan See
Tersia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie paradys.

Ons het baie lekker gebly, dit is stil en rustig. Braam en Carol is baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig terwyl jy stort is asemrowend. Die badkamer is iets anders, wat jy nie sommer by ander plekke kry nie. Dit voel soos jou eie huisie by die see. Sien uit na ons volgende besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Dear Tersia,

Thank you very much for your lovely review. We are very happy that you enjoyed your stay with us and are looking forward to hosting you again in the near future.

Take care.
Kind Regards,
Braam and Carol

Huisie aan See
Paul & Mandy L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul & Mandy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a truly wonderful stay!

A little piece of paradise. The location is outstanding and all the extras and attention to detail made our stay special. Wonderful hosts who really care. It is impossible not to relax and enjoy Huisie. Plus the best shower view on the coast. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Amanda,

Thank you very much for the lovely review. It was a pleasure having you visit us.
We look forward to seeing you again, take care.

Kind Regards,
Carol

Huisie aan See
Andre L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek by die see.

Braam en Carol het ons met intrapslag laat tuis voel. Die huisie is lieflik, veilig en goed toegerus met bv. 'n lekker groot yskas vol ys en gefiltreerde water. Jy kan doodeenvoudig nie 'n beter uitsig hê nie, selfs al lê jy in die bed met 'n vroegoggendkoffie. Die lekker swemstrand is omtrent 50 m van die huisie af met net inwoners in die omgewing wat dit gebruik. Die hoofstrand is omtrent 'n kilometer se stap strandlangs daarvandaan met eetplekke en so aan. In die baie goed versorgde tuin is daar voëls, het paar keer visvanger gesien iets eet, en ander interessante diertjies. Daar is ook putjies vir mini gholf, swaaie en swaaibank vir sit en staar oor die see. Daar is lekker braai/kuier-area en hout word voorsien. Met ongure weer soos wat ons beleef het is daar DStv, Netflix en Showmax en vir warm weer is daar dakwaaier en lugversorger. Sal definitief weer kom besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Andre
Thank you very much for your kind review. It was a pleasure having you and Ronell as guests and we are happy that you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again. Take care and keep safe.
Kind Regards
Carol & Braam

Huisie aan See
Shandre G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Meer het ń mens nie nodig as jy saam jou lewensmaat ń rustige tyd wil spandeer nie. Dit is baie baie privaat en loopafstand na ń private strand reg voor die huisie. Die huisie is perfek ingerig met alles wat jy sal benodig met ń buite stort wat uitkyk op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Shandre
Thank you very much for your lovely review on our "Huisie". It was lovely having you and Ruaan. We wish you all the best.
Kind Regards
Carol

Huisie aan See
Shaaista S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaaista S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent holiday stay and brilliant hospitality.

The most hospitable hosts I have ever met, ensure complete comfort and making our stay the best experience by far. Tidy, comfy accommodation with beautiful sea view and easy access to the beach and of course the best fishing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Shaaista

Thank you very much for the lovely review. It was a pleasure having you and Khan here and we would love to host you again.

We were so happy that you enjoyed the fishing and were our 1st guests to have caught such a lovely fish.

Take care and keep safe.

Kind Regards,
Carol

Huisie aan See
Ernst B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese atmosfeer. Perfekte ligging.

Die gasheer en vrou van Huisie aan See het absoluut die ekstra myl gestap vir ons, niks was moeite, hulle het ons van dag 1 laat tuis voel, die akkommodasie is uitsonderlik, veilig, netjies en skoon met die perfekte uitsig, dankie Braam en Carol, julle sien ons vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you Ernst and Lindie for the kind review. We are very happy you enjoyed your stay with us.
Take Care

Huisie aan See
Paul C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real great place to holiday.

Hosts fantastic, place has everything and more. We will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you very much for your kind review. It was a pleasure having you and Les as our guests. We look forward to seeing you again.


Huisie aan See
Marius S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Dit is presies wat mens nodig het met 'n wegbreek. Die see-uitsig was awesome! Sal weer daar gaan draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Hi Marius. Thank you very much for your kind review. It was a pleasure having you and we hope to see you soon again. Take care.

Huisie aan See
Mari-lu H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lu H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker!

Skoon, goed ingerigte plek. Ons het baie ontspannend met 'n asemrowende uitsig oor die see. Baie goeie diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you Mari-lu for your kind review. It was great having you and your partner as guests. We hope to see you again soon.

Huisie aan See
Christine O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel.

Voel soos huis. Daar is alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danièlle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danièlle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie goud lang die see.

Dankie dat julle die huisie met die publiek deel, dit was een van ons lekkerste wegbreke. Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you, Danielle, for the lovely review. It was a great pleasure having you and your partner stay with us. See you soon. Take care and keep safe.

Kind Regards,
Carol.

Huisie aan See
Billy S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome little place with everything you need and close to all amenities.

The place is right on the beach for lovely walks and fishing at your door step. The owners stay at another property behind you and able to assist your every need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you very much for your kind review. It was great having you as guest and we hope to see you again in the near future. Take care and keep safe.

Huisie aan See
Jan V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was onoortreflik.

Fantastiese gasheer en -vrou, niks is vir hulle moeite nie. Baie lekker blyplek, ruim en modern met 'n pragtige see-uitsig. Sekuriteit is topgehalte en bied 'n hek direk op die strand. Die omgewing is vriendelik, die strand silwerskoon en baie geleenthede vir veilig stap op die strand self. Dit was so lekker dat ons vir die hele tyd nie een keer in ons motor geklim het nie! Baie dankie Braam en Carol - julle het ons van vooraf lief gemaak vir die Suidkus en ons kom definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you very much for your kind words. We are so happy that you enjoyed your stay with us and are looking forward to seeing you again.

Huisie aan See
Paul V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Baie lekker gerus, veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you for your kind review.

Huisie aan See
Philip B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker en onvergeetlike ervaring!

Wat 'n heerlike rustyd. Die huisie en omgewing word jou tuiste! Dis veilig, netjies, goed toegerus (veral die yskas/vrieskas met voldoende pakplek) en ideaal vir 2 mense. Naby die strand geleë en jy het 'n onbeperkte uitsig van golwe wat breek en vinnige toegang tot 'n veilige privaat strand waar jy kan swem. Sou iets nodig wees van die winkels af of 'n onbeplande aandete by 'n restaurant, is daar meer as genoeg plekke naby. Baie dankie vir die vriendelikheid en bystand vanaf die eienaars wat ons sommer van die begin af laat welkom voel het. Dis beslis 'n unieke huisie wat ons meer gaan sien en ek glo dit sal die geval wees vir alle toekomstige gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you very much for your kind review. We are happy that you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.

Huisie aan See
Misha E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek vir 'n ontspanne wegbreek met die see op jou stoep.

Puik kliëntediens en vreeslik netjies. Sal dit beslis aanbeveel vir jou en jou lewensmaat vir 'n romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you for your kind review. Glad you enjoyed your stay.

Huisie aan See
Monique N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik. Beste. Lekkerste.

Daar is nie genoeg woorde om die plekkie te beskryf nie. Dit was die lekkerste vakansiehuisie wat ons al ooit by was. Die eienaars is so vriendelik, hulle maak mense sommer baie tuis voel. Die huisie was mooi skoon en so mooi. Hierdie huisie is op so mooi plekkie met die mooiste uitsig. Ons sal beslis weer gaan kuier en sommer almal gaan vertel en soontoe stuur. Beste wegbreek vir my verloofde se verjaarsdag. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you for your kind review. Glad you enjoyed your stay.

Huisie aan See
Elise B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer net lekker!

'n Klein juweeltjie weggesteek vir 2 mense wat die stilte en 'n veilge privaat strandjie soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie aan See se terugvoer

Thank you for your kind review. Glad you enjoyed your stay.

Huisie aan See
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monkstraat, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA054a177591b03acb3e870a32106040884c5d2875cc12a3fdde8948c4fbf2c20a3a70838ba4955bde8bc947ba854d993955e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Monk Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -30.879653007757 30.356557283598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem