Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie By Die See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelp-singel 22, Blue Lagoon Estate 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huisie By Die See is in Blue Lagoon naby Calypso, Club Mykonos en die strand en is ook net sowat 2 km van Laguna Mall af.

Dié lieflike vakansiehuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en maak van die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het gebruik.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die ruim kombuis het 'n sentrale eilandtoonbank en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die kombuis lei na 'n eetarea met 2 etenstafels en 'n ruim sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n ruim binnebraai-area met 'n ingeboude braai, 'n kroeg en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Huisie By Die See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Huisie By Die See
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kelp-singel 22, Blue Lagoon Estate 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie By Die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kelp-singel 22, Blue Lagoon Estate 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24b0fa1db943a2b05fbd28087d121b323d67e11edcce8ee9274e6e0e8af5ae84e0a3ded49c719d3171b7171b709d3c649d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 22 Kelp Crescent Blue Lagoon Estate 2 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060980829062 18.045000460119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem