LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Huisie-By-Die-See | LekkeSlaap
+19

Huisie-By-Die-See

5 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodgrange-laan 965, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huisie-By-Die-See is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Hibberdene.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoekbad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 'n tripelslaapbank. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, oond, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met DVD-speler en 'n HDMI-kabel. Daar is 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -afstandbeheer en -slimkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en kyk uit oor die swembad. 'n Gasbraai en parkeerplek is ook beskikbaar. Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël word. Daar is sekuriteitskameras op die perseel.

Huisie-By-Die-See is 2 km vanaf Hibberdene se hoofstrand en die dorp bied verskeie doendinge soos visvang, gholf, rekspring, voëlkyk, en 'n rits restaurante en winkels.

Die huis is geleë op 'n erf waar daar 'n klein woonstel uitverhuur word. Daar is kamera's buite op die perseel vir sekuriteitsdoeleindes.

Let asb. dat dagbesoekers toegelaat word, tensy reëlings vooraf getref is en ekstra kostes betaal is nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Huisie-By-Die-See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Huisie-By-Die-See
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Woodgrange-laan 965, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Huisie-By-Die-See het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodgrange-laan 965, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJSqPbxh6FEfl643tOw5IV0cvIdojC3xpwJvmdDa6RJy1gud6Dz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 965 Woodgrange Avenue Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.591262975431 30.560538875428
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!