Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie-by-die-See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Huisie-by-die-See is 'n vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Kleinmond, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap. Kleinmond is in 'n UNESCO-biosfeer en 'n gewilde keuse vir diegene wat na die natuur wil ontsnap.

Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bied gedeeltelike see-uitsigte. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, etenstafel met sitplek vir 6 en 'n binnebraai. Ander geriewe sluit 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaanroetes, watersport by die strand en strandmeer, en verskeie geskiedkundige besienswaardighede in.

Slaapplek

’n Bespreking by Huisie-by-die-See sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Huisie-by-die-See
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Amandelboomlaan 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie-by-die-See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomlaan 44, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd38582cb75804837f4cccc30e3e64fdf38db77153c5815d0a21d9f8e93bcc4a6b5535dcb1a6a572158de641920e030aa1555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 44 Amandelboom Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.337784 19.038722