Humansdorp Akkommodasie by Humansdorp Boutique Hotel | LekkeSlaap
+9

Humansdorp Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Humansdorp Boutique Hotel bied 'n pragtige 3-ster-hotel in Humansdorp. Die unieke hotel is 150 jaar oud en is in 2011 gerestoureer. Kom geniet 'n wegbreek in die dutdorpie, die perfekte wegspringpunt vanwaar jy die tuinroete kan verken.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid van luukse en standaardkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en sluit geriewe soos 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Hotelgeriewe sluit 'n pragtige restaurant, 'n sport- en dameskroeg en 'n konferensiesentrum in. Ontbyt word nie by die tarief ingesluit nie, maar is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Humansdorp is slegs 15 minute se ry van Jeffreysbaai, Oesterbaai en St. Francisbaai af geleë - perfek vir jou droomvakansie-bestemming. Verder is die hotel omtrent 45 minute se ry vanaf Port Elizabeth en sy lughawe.

Kenmerke

Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 17 resensies vir Humansdorp Boutique Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
2.9/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Alexanderstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1YjFhYzhiLTQwYTEtNGNhZS1iYzhiLTJhNDNiNGY1YjQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 17 5 1 4 16 Alexander Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.03106460777 24.767680660049
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za