Humansdorp Boutique Hotel
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 11 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andrew B - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andrew B
Enkelreisiger
Just what I required.
Very neat and clean. Hotel staff were very informative and helpful. Will be returning.
Pat D - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Pat D
Besigheidsreis
Not as advertised on your website.
The restaurant was closed the night I arrived, had to find somewhere to eat. The next morning still no restaurant. Had to find breakfast somewhere else. No hot water, later found out running the hot water tap for 3+ minutes the hot water arrived.
Andre G - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andre G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie basies. Het dringend akkommodasie gesoek naby Jeffreysbaai.
Was skoon en netjies en baie toeriste gebruik dit om te oornag. Alles was toe restaurant ens. tot Januarie.
Liz S - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liz S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons het lekke geslaap maar het beslis 'n waaier of verkoeler in die kamer nodig gehad want dit was 33 grade.
Die personeel was baie vriendelik en bedagsaam en dit is beslis waarde vir jou geld. Ons enigste negatiewe ervaring was die sterk reuk van tabak in die gang.
Hanlie P - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hanlie P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Tevrede, maar kan verbeter.
Daar is 'n paar dinge wat kan verbeter by Humansdorp Boutique Hotel naamlik handdoeke vir die hoeveelheid beddens in die kamer. Sal liewer 'n aircon wil hê, nie 'n dakwaaier nie. Dit maak nie so koud nie. Die geraas laataand by die slotmasjiene kan liewer agter uitgaan, nie deur ontvangs nie.
John N - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
John N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wanorde.
Ek het die standaard, dubbelbedkamer bespreek en betaal (nie die budget kamer nie). Op hulle foto wys hulle die kamer met die stoepie ens. Ons het 'n kleiner kamer gekry met geen stoep nie. Die venster was reg langs die air-con fans gewees wat heel aand geraas het en die bed was onder 'n venster met kort gordyne waardeur die son op jou gesig geskyn het vroegoggend. Sal nie sommer gou weer daar draai nie. Die silicone in die badkamers was swart gemuf en die kouewaterkraan was los en mens kon dit nie oopdraai nie.
Jani M - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jani M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Netjies en gerieflik.
Die verblyf was skoon en netjies, nie ideale ligging nie, maar veilig en goeie parkering. Sou graag 'n warm stort wou geniet!
Nolukanyo K - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nolukanyo K
Saam met eggenoot/lewensmaat
Alles was perfek, enigste probleem in my kamer was die reuk van 'n sigaret wat van buite af kom.
Miskien moet die vensters oopgemaak word voordat die gas arriveer, om onnodige reuk te voorkom.
Everything was perfect, only problem in my room was the smell of a cigarette coming from outside.
Maybe to open the windows before the guest arrives, to prevent unnecessary smell.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Duvan L - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Duvan L
Saam met vriende
Baie netjies oorgedoen en goeie diens.
Baie netjies, veilige parkering vir voertuie agter die hotel en die diens is baie goed. Het net nie die ontbyt probeer nie maar glo dit sal van goeie gehalte wees.
Noeleen A - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Noeleen A
Enkelreisiger
Disappointing.
No one at the reception when I arrived. Went through a slot machine area into the bar to find anyone. Gentleman who eventually helped me could not find my booking. He sorted it out, put me in a room above the bar. Half an hour later he knocked and asked if he could move me as it was going to be noisy. The second room was better, but the motor for the airconditioner that cooled the entertainment areas downstairs was outside my window and switched on and off noisily all day/night. No food - restaurant closed, which I think should be on the website. ...
Sien meer
Sanet O - Oct 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sanet O
Dit was ek lekker om te gebruik vir oorslaap om naby St Francis, Jeffreysbaai en omliggende omgewing rond te kuier.
Die ou dorp hotel is baie nuut opgeknap! Die kamers is skoon en netjies. Die sekuriteit en veilige parkering het die maklik gemaak om my bejaarde ouers daar te laat oornag. Die feit dat Humansdorp baie sentraal is t.o.v. St Francis, Jeffreysbaai en Paradysstrand het dit BAIE koste effektief gemaak om die omgewing te sien en te verken. Dankie vir julle gasvryheid.
Gaste wat na Humansdorp Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |