Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Ons vra dat u ons stil ure van 22:00 tot 05:00 respekteer en let daarop dat rook nie binne die woonstel toegelaat word nie.
Kinders moet altyd deur 'n volwassene by die swembad vergesel word.
Eet en drink word slegs in die aangewese sitarea toegelaat.
Om veiligheidsredes is dit nie toegelaat om in die swembad te spring nie.
Swembadure: 6:00 – 21:00
Indien u enige hulp benodig, moet asseblief nie huiwer om ons enige tyd te kontak nie.
072 052 9554 - 076 810 5832
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Newington Road, Richmond Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang