LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hunters B & B | LekkeSlaap
+20

Hunters B & B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Hunters B & B
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Roland R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roland R
Gesin met klein kinders

Sal Hunters B&B definitief aanbeveel.

Skoon netjies, veilig met heerlike ontbyt. Baie behulpsame gasvrou.

Richard J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

See stars.

Amarencia V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amarencia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Hunters B & B's terugvoer

Thank you very much.
We appreciate your kind review and we look forward to having you back at Hunters.
Regards,
Cheryl

Hunters B & B
Ian W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very hospitable hosts who helped us in every way.

All you can expect from a B&B and more.

Hunters B & B's terugvoer

Thank you Ian, hope to see you and Jessie at Hunters again!

Hunters B & B
Sharon F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon F
Saam met vriende

Awesome location and amazing hosts.

I had an amazing stay at Hunters B&B. The location is easy to find with beautiful views from the deck. The room was clean, spacious and comfortable and the hosts were lovely and welcoming. I would definitely recommend this B&B!

Hunters B & B's terugvoer

Thank you Sharon for your great review, we look forward to having you back at Hunters B & B.
Kindest regards,
Cheryl

Hunters B & B
Tanya B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Enkelreisiger

Tranquil with beautiful surroundings.

I was welcomed by one of the staff and later the owners personally came to meet me. The room was very clean and comfortable. Breakfast was delicious with a very wide variety and a stunning sea view. I am definitely going to come back!

Helena J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena J
Enkelreisiger

Heerlik!

Die personeel en Hunters was baie vriendelik en gasvry. Plek is baie netjies en die ontbyt was ook heerlik. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Marita V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gashere en heerlike ontbyt met 'n uitsig!

Ons het heerlik gebly by die Hunters. Ontbyt was elke oggend heerlik en die veilige parkering agter sekuriteitshekke was 'n bonus!

Bittie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bittie S
Saam met vriende

Aangename ervaring, vriendelike en hulpvaardige ontvangs en rustige omgewing.

Eienaars behulpsaam, buigsaam en gasvry, goed met die omgewing bekend en beskikbaar sonder 'n steurende aanwesigheid. Personeel vriendelik en behulpsaam. Goed versorgde tuin en swembad. Skoon kamers. Ontbyt goed voorberei.

Donna L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cheryl en Duncan maak hierdie pragtige plek nog mooier!

Kamer is gerieflik en skoon. Ontbyt was heerlik. Die atmosfeer is warm en ontspanne. Die swembad is verfrissend en die diens is puik. Die ligging is ideaal. Hunters word hoog aanbeveel!

Michelle R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was gerieflik, vriendelik, rustig en mooi.

Die eienaars is baie vriendelik en laat jou gemaklik en tuis voel. Hulle doen baie moeite. Dis baie rustig en mooi, en 'n lushof vir die natuurliefhebber. Daar is so baie voëls om te kyk. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Dis ook naby als, asook die see.

Hunters B & B's terugvoer

Good Day Michelle,
Thank you for your review, we enjoyed having you stay at Hunters B & B and hope to see you again.
Kind regards,
Cheryl and Duncan

Hunters B & B
Amanda D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, vriendelike diens.

Ons het ons verblyf by Hunters baie geniet. Die eienaars gaan werklik uit hulle pad om toe te sien dat hulle gaste gemaklik is. Ontbyt is heerlik en die voëllewe is 'n belewenis tydens ontbyt. Die kamers is baie netjies en skoon.

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley-rylaan 8, Mtunzini, Zululand, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYmMzZTg5LTE1NGUtNDczYS1hYTg0LTJmNzU3NmM0OWM4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 8 Valley Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.95991 31.75409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!