Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hunters Moon

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Fran Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Hunters Moon
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Elmarie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens. Die spasie was heerlik en die kleinkinders kon met fietsies ry.

Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hunters Moon se terugvoer

Elmarie and her family were a pleasure to host. We would be delighted to welcome this family back at any time.

Hunters Moon
Shandre G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan langs die rivier

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Huntermoon met die lekkerste ontbyt wat ingesluit is by die prys. Ons kon lekker rus en het baie privaatheid gehad omdat daar net 2 kamers op die perseel is saam met die eienaars. Fran en Rick is vreeslik vriendelik en het seker gemaak ons verblyf is so gerieflik as moontlik. Ons het ook lekker vis gevang voor Bluemoon waar ons gebly het. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Dit was heerlik, sal egter volgende keer by Hunters Moon aandete geniet, aangesien dit soveel rustiger is as by die restaurant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sybrand P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Vir die geldwaarde absoluut nie werd nie. Baie goedkoper gastehuise wat baie beter is. Het volgende aand by ander gastehuis in geboek vir meer as die helfte minder geld wat tien keer beter was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Worcesterlaan 30, Marlbank, Vanderbijlpark, 1921, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb62248b36034bff2f930e949b8e4a7f5ec985bffb7daf1cc6318cbc97be4a0bf479a2a64050b0eb00b0326906a6cce6efd9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 Worcester Avenue 30 Marlbank 1921 Gauteng 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -26.788324007781 27.767362296581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem