Hunters Pride 39

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hunters Pride 39 is in die Pride of Africa Natuurreservaat in die Dinokeng Wildreservaat geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle lodge met 3 slaapkamers.

Die lodge bied verblyf vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-badkamers met koningingrootte-beddens. Verder is ook 'n kroegarea, sitkamer, kombuis en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n eetkamertafel en stoele vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n beskutte stoep met 'n tafel en 10 stoele.

Die huis spog met 'n Jacuzzi, sonstoele, 'n boma en braaiarea, asook moderne dekor. Skoonmaakdienste en wildkyk kan teen 'n ekstra fooi gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  En-suite

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hunters Pride 39 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za