Hunters Retreat Hotel
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ou Kaapweg 622, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
-
Vanaf
R700R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hunters Retreat Hotel bied gerieflike verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf, of vir sakereisigers wat verblyf en 'n funksielokaal benodig.
Verblyf word in verskeie kameropsies gebied om aan gaste se behoeftes te voldoen. Die kamers het gemaklike beddens en en suite-badkamers met óf bad- óf stortgeriewe.
Die hotel spog met 2 kroeë waar gaste verversings kan geniet, 'n funksielokaal wat vir korporatiewe funksies of spanbou-oefeninge gebruik kan word, 'n restaurant en 'n grasdakboma in die tuin.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gimnasium
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ou Kaapweg 622, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
- Gaste dink Hunters Retreat Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ou Kaapweg 622, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap