Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hurlingham House Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iona-rylaan 41, Hurlingham, 2146, Gauteng
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hurlingham House Guest House is in Sandton geleë en bied gerieflike B&B-verblyf geskik vir sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan tussen 4 pragtig versierde kamers en 'n tuinkothuis kies waarvan elkeen 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, gehaltelinne en 'n privaat ingang het. Die kamers het ook lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, TV met Netflix, onbeperkte WiFi en badhanddoeke.

Gaste kan hul dag met 'n kontinentale of volledige Engelse ontbyt op die beskutte stoep begin en die gemeenskaplike swembad benut. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die gastehuis is goed geleë en slegs minute vanaf Sandton en Hyde Park met maklike toegang tot Randburg en Bryanston sowel as Sandton-stasie. Dit bied baie besigheids- en vermaakgeleenthede aangesien dit so naby Sandton geleë is. Dit sluit die Sandton Vergaderingsentrum in wat slegs 'n kort entjie se ry weg is.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Hurlingham House Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sithandazile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Iona-rylaan 41, Hurlingham, 2146, Gauteng
  • Gaste dink Hurlingham House Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Iona-rylaan 41, Hurlingham, 2146, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ab796f1202f0965dc4597d2c1eb720b661577939a3cbc2b0ac666967e0e58a9edead76b82cf4ba7121a8da172dd1bad0be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 41 Iona Drive Hurlingham 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.093808876631 28.026953676057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem