Hururu House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Partytjies en geleenthede word nie op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die eiendom.
Oop vure word nie toegelaat in die sirkelvormige buitesitarea links van die oprit nie.
Moet asseblief nie in die slaapkamers eet of drink nie.
Ons vra dat gaste 'n geraasverbod tussen 22:00 en 07:00 nakom om bure te respekteer.
Hou asseblief by die aangewese inklok- en uitkloktye.
Wees asseblief ekstra versigtig met die huissleutels en maak seker dat dit in die sluitkassie terugbesorg word wanneer u die eiendom gedurende die dag verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1201 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang