LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hush Guest House | LekkeSlaap
+19

Hush Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 224/1, Northam, 0316, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R896 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hush Guest House is in Northam se middestad en bied 'n rustige wegbreek naby alle geriewe. Die gastehuis is ideaal geleë vir sakereisigers, toeriste en Suid-Afrikaners wat die area wil verken.

Elke kamer by dié gastehuis is uniek en 'n het tikkie elegansie.

Daar is 4 ruim en luukse en suite-kamers met lugversorging vir die warm Limpopo-somer. Elektriese komberse is in die winter beskikbaar. Elke kamer het skoon linne, sagte handdoeke, toiletware, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gemeenskaplike selfsorggeriewe soos 'n kombuis, sitarea en eetarea is beskikbaar. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bothastraat 224/1, Northam, 0316, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 224/1, Northam, 0316, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48d958a7a236320e26515e0f2a57b80f3c42a55ff4f82e21d89084e9fdffa5bd481c9006bdfa241c7a21c7a639c4fafefe42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R896  per nag (plek vir 2) 224/1 Botha Street Northam 0316 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.955784047354 27.263916576252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!