Hydrangea House Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 976 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hydrangea House Cottage bied verblyf in 'n gaste-eenheid in 'n mooi en vreedsame tuin gevul met krismisrose in Hilton. Die Hilton Quarry-winkelsentrum is net 'n paar minute weg en die eenheid is naby die Midlands Meander en skole. Die eenheid het 2 slaapkamers en 'n privaat ingang op 'n residensiële perseel en bied gerieflike, huislike verblyf in 'n plaasatmosfeer.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV.
Daar is ook 'n privaat buite-area in die pragtige tuin. Die kothuis het 'n alarmstelsel en 'n afstandbeheerde hek.
Die kothuis is 100 m vanaf die hoofteerpad op 'n ou spoorweglyntoegangspad. Ry versigtig in die bospaadjie af na die eiendom. 'n Gewone motor kan die pad begaan indien dit stadig gery word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Hilton Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sutton-weg 38, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal