Hyenas Call

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 1 Jan 2020.

Beskrywing

Hyenas Call is aan die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark en dit kyk oor die Krugerwildtuin. Dis gerieflik ingerig vir 6 gaste.

Die selfsorghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n diep bad en storte. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Lugversorging is ook beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan van die beskutte braai-area gebruik maak of in die pragtige swembad afkoel. Daar is 'n dek wat 13 m hoog is vanwaar gaste die Groot 5 kan besigtig. Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.

Marlothpark bied aan gaste die geleentheid om wild vrylik te sien rondloop. Daar is ook 'n ryk voëllewe. Gaste kan die Bushveld Atlantis Waterpark of verskeie restaurante besoek.

Fietse kan gehuur word van die perseel om die omgewing en wildlewe mee te verken. Daar is oorgenoeg staproetes vir diegene wat die diere wil besigtig.

Slaapplek

'n Bespreking by Hyenas Call sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hyenas Call gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 416 R3 533 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Aug 2019 tot 1 Jan 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za