LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hyenas Call | LekkeSlaap
+24

Hyenas Call

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Hyenas Call
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christo V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Gesin met tieners

Heerlik gerus

Pragtige verblyfplek. Trudie en Colin het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Lenie P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie ontspanne atmosfeer, ons en die kinders het ons verblyf baie geniet!

Bev M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bev M
Gesin met klein kinders

Relaxing bush break.

We had a great stay, accomodation was clean, comfortable and well-equipped. We saw so many animals from the patio as well as the local wildlife calling around. A memorable stay, thank you, we will be coming back.

Lizelle D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Lekker bosveldwegbreek met die wildtuin op jou voorstoep.

Netjiese, skoon verblyf met onderdakbraaigeriewe. Iets besonders wat Hyenas Call bied is die private dek van 13 meter hoog wat uitkyk oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin. Wie het 'n TV nodig as jy daai uitsig het!

Rowan P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan P
Gesin met tieners

Very relaxing and enjoyable!

Fantastic location at Hyenas Call overlooking the Crocodile River. The pool and the look-out platform are gems. Kudu and warthog visit every morning. Close to KNP Crocodile Bridge Gate.

Caymaré F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caymaré F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties lekker!

Baie vriendelike eienaars. Beide huisies is perfek toegerus vir 'n kort of lang bly-tydperk, asook baie netjies en homely. Die dek is beslis die hoogtepunt van die plek. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Marli W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marli W
Gesin met tieners

Heerlik, rustig, skoon, vriendelik.

Als wat nodig is en meer vir 'n heerlike naweek in die bos.

Lelanie M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie M
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly by Hyenas Call!

Dit is op die perfekte plek gelee. Teen die rivier, met 'n pragtige uitsig oor die Kruger Wildtuin! Plekkie was skoon en netjies en die mense wat ons ontvang het was baie vriendelik en hulpvaardig! Sal die plekkie definitief aanbeveel!

Hyenas Call's terugvoer

Thank you so much for the spectacular review. We looking forward to welcoming you all back again very soon.

Hyenas Call
Wolter S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolter S

Home away from home.

Trudy and Colin are amazing hosts, the house was cosy and clean with everything needed inside, the best feature of the house is the tall lookout tower.

Hyenas Call's terugvoer

Thanks for the amazing review and we are thrilled that you loved the 14m high game viewing deck! We can’t wait to welcome you back again soon.

Hyenas Call
Melanie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegkom van die stad se geraas, en net rustigheid wil hê, is hierdie definitief die plek vir jou.

Hyenas Call kan ek regtig aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegkom van die gejaag! Dit is die ideale plek om net te gaan unwind.

Hyenas Call's terugvoer

Thank you for the 5 star review! We are so happy that you were able to unwind at Hyenas Call. We look forward to seeing you again in the near future!

Hyenas Call
Vanaf R3 650
R3 650 R2 738
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 650
R3 650 R2 738
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 650
R3 650 R2 738
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3613, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQtvhJMYb1bNA6rpFsTgAdgubnXAGEbHRYIelhy8fXEK0Jxf2LY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 650, nou Vanaf R2 738  per nag(plek vir 6) 10 5 1 5 3613 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.34976 31.8098
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!