LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hythelands House | LekkeSlaap
+29

Hythelands House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Hythelands House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Oloff H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff H
Gesin met tieners

Ongelooflik!

Ons het net vir 'n langnaweek gegaan maar kon nog vir 'n week gebly het. Die rustigheid op die plaas was ware voedsel vir die siel. Die huis wonderlik ingerig - maar die kombuis geniet spesiale melding, 'n regte kuier-kombuis. Debbie - baie dankie!

Hythelands House's terugvoer

Thank you Oloff, great guests to have. Hope to see you guys when the grass is green and the weather is warm.

Hythelands House
Tersia F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia F
Saam met vriende

Pragtige akkommodasie en warm mense.

Baie gerieflike huis geleë op 'n pragtige plaas. Die eienaars gaan uit hulle pad om die ondervinding uitsonderlik te maak.

Hythelands House's terugvoer

This family are fantastic guests. They kept the house so tidy. They took care of it as if it were their own home. Loved hosting them.

Hythelands House
Shandre V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre V
Saam met vriende

Uitstekend.

Was die moeite werd. Die huis is so groot en lekker warm vir die koue winter. Ons wou nie weggaan nie.

Kobie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B

The best ever.

The best relaxing time ever, will be back soon.

Sarie N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie N
Saam met vriende

Great accommodation for big group up to ten. Everything you need and more.

Only stayed one night. Awesome house with everything you need. Thanks Kim.

Leon C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon C
Gesin met klein kinders

Die huis is op 'n baie mooi melkplaas. Dit is baie rustig en baie mooi.

Die Midlands is 'n baie mooi omgewing, die huis was 'n baie lekker en ruim huis met 'n baie gesellige kombuis en 'n groot kuiertafel. Die uitsig op die Drakensberge was ook besonders.

Anine S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anine S

Baie netjiese, ruim plaashuis met mooi uitsig.

Pragtige en baie ruim plaashuis ideaal vir groot groep van 8-10 persone. Pad is maar sleg ‘n en entjie van N3. Ideaal is om voor donker te arriveer, so hou liefs by inkloktye. Dit maak dit ongelukkig minder ideaal as ‘n oornagplek vir ‘n enkele nag as jy van die Noorde na die kus reis, maar was nie vir ons ‘n probleem nie. Pragtige uitsig en lieflike kombuis met groot tafel waarom ‘n mens graag ‘n paar aande sou wou kuier! Waarde vir geld.

Sheryn M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryn M
Gesin met tieners

A wonderful, relaxing weekend at a beautiful, comfortable venue.

The house is spacious, comfortably furnished and clean. Stunning views. A lovely place for people who want to relax and escape from their busy, rushed lives.

Christo W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W

Uitstekend!

Dis 'n pragtige omgewing en 'n pragtige huis. Baie gerieflik en mooi skoon.

Megan A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Beautiful and tranquil. Perfect getaway.

A beautiful and tranquil setting, perfect for those wishing to leave the city behind for a while. Would definitely recommend.

Hythelands House's terugvoer

It was a pleasure hosting you and we hope you'll visit us again soon!

Hythelands House
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hlatikulu-weg 7, Hythelands House, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06570aca16171bf7b4904787a08acbeec5c7d127a8a81bb87143ba9cf76f59ec22792401cdce155c0f176c8c739b161bc05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 7 Hlatikulu Road Hythelands House 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.238441209363 29.942511312825
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!