St. Francisbaai Akkommodasie by I-Lollo Lodge River-Front | LekkeSlaap
+31

I-Lollo Lodge River-Front

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Shore Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

i-Lollo Lodge is by die monding van die Krommerivier geleë en kyk na die Indiese Oseaan se kant toe. Dit is in die prentjiemooi kusdorpie, St. Francisbaai, en vorm deel van die beroemde Tuinroete.

i-Lollo Lodge River-Front is teen die riviermonding en die strand af en is die beste geleë in St Francisbaai ten opsigte van uitsigte oor die see. Elke gerieflike en suite-kamer het 'n afsonderlike ingang met 'n buitelug-ontspanningsarea met onvergeetlike uitsigte op die berg, die rivier en die see. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV. 'n Heilsame, volledige Engelse ontbyt word soggens bedien. Daarby word 'n verskeidenheid plaaslike jogurt, graanvlokkies en vars vrugteslaai bedien. Geriewe sluit die volgende in: 'n swembad, kano's en fietse. Boottoere op die kanale van die marina is op aanvraag beskikbaar.

Jou gashere, Rob en Ann, nooi jou uit om die unieke natuurskoon van St Francisbaai self te kom ontdek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir I-Lollo Lodge River-Front
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 71 Shore Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink I-Lollo Lodge River-Front het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Shore Pad, St. Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANAERpOBCxc98ES8Mv7xYCpGENH0zulaEEnwEHleyodcXnBOZCM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 71 Shore Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.146227606249 24.837394952774
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za