Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ice Cream Days

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ice Cream Days bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne en minimalistiese huis in Stilbaai. Die smaakvol versierde huis is naby die riviermond en die hawe.

Die huis het 'n rustige atmosfeer en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer front na die binnehof. Die eerste en suite het 'n stort, toilet, wasbak en 'n bad. Die tweede en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en suite-badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien. Die eerste en tweede badkamer het lugversorging en verhitte handdoekrelings. Daar is komberse in al die slaapkamers en 'n haardroër in die hoofslaapkamer.

Die huis het 'n oopplan-uitleg, 'n leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kombuis is met 2 yskaste, elektriese oond, gasstoof, skotteldoedwasser, Nespresso-masjien, broodrooster, dompelkoffiepot en 'n mikrogolfoond toegerus.

Daar is ook 'n strykyster en strykplank. Die groot skuifdeure lei na 'n binnehof met 'n grasperk, onderdakstoep, braaigeriewe en 'n etenstafel. Onbeperkte WiFi en die volle DStv-pakket is beskikbaar. Daar is ook 'n alarm.

Die omsetter voorsien krag aan die TV en WiFi. Daar is ook 'n helder lig op die stoep wat tydens beurtkrag werk, asook herlaaibaire ligte in die suites en by die toonbank.

Die stoep is die ideale plek om te ontspan, 'n boek te lees of maaltye te geniet. Daar is 'n etenstafel geskik vir 6. Dié kant van die huis is beskut teen die wind, selfs al waai die wind van die strand se kant af. Die groot skuifdeure skep 'n binne-buite-leefarea.

Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Ice Cream Days sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Ice Cream Days
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 31

Jaar gelys 9

Ligging

  • Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ice Cream Days het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9178abd56f43817e59dbe1b69f71f4be50533f5e2ae02756ba2eb7e557de85711c7287a467cf30de933e97ae9c7053832be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 18 Tornyn Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.382034108817 21.4197869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem