Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idle Winds

Tuinterras
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié stylvolle eenheid het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n TV in die slaapkamer, asook 'n suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die koninggrootte-bed kan op versoek verruil word vir 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegrus is met 'n vrieskas-yskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n ontbythoekie, asook 'n sit- en eetkamer. Addisionele geriewe sluit 'n studeerkamer, 'n privaat patio met 'n pragtige tuin en braaigeriewe, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging in. Die eenheid word weekliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak. Die linne, bad-, swem- en strandhanddoeke word weekliks geruil. 'n Wasgoeddiens en 'n daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe vertoon op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hawe-ateljee
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié stylvolle eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningggrootte-bed en 'n TV in die slaapkamer, asook 'n suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n vrieskas-yskas, skottelgoedwasser, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en kombuishoekie. Daar is ook 'n sitkamer en 'n aparte TV-kamer. Addisionele geriewe sluit 'n privaat patio met braaigeriewe, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging in. Die eenheid word weekliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak. Die linne, bad-, swem- en strandhanddoeke word weekliks geruil. 'n Wasgoeddiens en daaglikse skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe vertoon op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 9, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4oP25f4kJuju34uWyVDIBmB7hMF8YR7NHlx10Iyfo5Fo3rbDv4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 9 Gordonia Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165601355574 18.860572024829
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem