Idwala Boutique Hotel Johannesburg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Idwala bied pure rustigheid en 'n bos-atmosfeer in die middel van Johannesburg. Dit is gerieflik naby winkelsentrums, vermaak en besigheidkerns.

Akkommodasie word gebied in 12 ruim, grasdak-suites met en suite-badkamers. Die badkamers het storte, baddens of albei, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Daar is geriewe soos 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar, WiFi, 'n yskassie, elektroniese kluis en haardroër in elke kamer.

Al die kamers kyk op die pragtige tuine.

Elke dag begin met 'n heerlike ontbyt-buffet met 'n verskeidenheid vrugte, fyngebak, graankosse, kase, kouevleise, 'n verskeidenheid brode en 'n volledige Engelse ontbyt. Die spyskaarte vir middagete en aandete is seisoenaal en aangepas om spesiale dieëtvereistes en ander versoeke te akkommodeer.

Idwala se konferensiefasiliteite is ontwerp met die nuutste tegnologie om voorsiening te maak vir hoë gehalte-aanbiedings en vergaderings vir privaat- of sakefunksies. Dit het plek vir 18 afgevaardigdes.

Idwala is in die middel van Johannesburg, in die modieuse en boomryke Darrenwood, geleë. Dit is weg van die stad se gejaag, maar net 'n paar minute van die gewilde Cresta Winkelsentrum af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Portugees
  •  Spaans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Idwala Boutique Hotel Johannesburg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za