Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve is 'n luukse en selfsorgwegbreekplek waar gaste wilde diere op hulle beste in die Mabalingwe Natuurreservaat kan ervaar. Dit is afgeleë en ideaal vir 'n gesin of groot groepe.

Verblyf beskik oor 5 slaapkamers met slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir 'n kind. Die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en 'n bababed en beddegoed is op versoek beskikbaar.

Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis, sitarea, kroeg, sitkamer, WiFi, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n TV met DStv, Netflix en Showmax.

Daar is 'n swembad, sondek, braai-area, spa-behandelings, 'n wasgoeddiens, 24 uur-ontvangs en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Wildritte is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 300 R3 655 per nag (plek vir 12)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za