Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala View - Mabalingwe Nature Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito moet betaal word en sal binne 5 werksdae na vertrek terugbetaal word as daar nie breekskade of skade veroorsaak is as gevolg van die gedrag van die huurder of sy gaste nie. Hierdie breekskadedeposito is direk aan die eienaar betaalbaar en vorm nie deel van die kwotasie nie.

- Die skoonmaakfooi van R650 met vertrek word by die kwotasie ingesluit. Dit is nie ’n daaglikse skoonmaakdiens nie. ’n Daaglikse skoonmaakdiens is teen ’n ekstra koste van R350 per dag ingesluit.

- Let daarop dat geraasbeperkings van toepassing is aangesien jy in 'n natuurreservaat is. Geraas strek ver in die oop gebiede en gaste word gevra om te alle tye alle geraas tot die minimum te beperk.
10:00 tot 22:00 - Lae gerass (geen gegillery) en sagte musiek wat net jy kan hoor.
22:00 tot 10:00 - Geen geraas en geen musiek.

- Omdat onverwagte gebeurtenisse jou reisplanne kan beïnvloed, beveel ons aan dat jy jou vakansiebelegging beskerm deur reisversekering te koop.

- Kinders is baie welkom. Jong kinders moet te alle tye onder toesig van hul ouers wees.
- Geen matriekgroepe word toegelaat nie.
- Geen partytjies nie.
Geen troeteldiere word onder enige omstandighede toegelaat nie.
- Musiek en geraas word nie toegelaat van 22:00 tot 10:00 nie.
- Rook word slegs toegelaat in sommige van die opelugareas.
- Parkeerplek vir gaste op die perseel is gratis Daar mag nie meer as 4 motors op die perseel parkeer nie.
- 'n Bababed en beddegoed is op versoek beskikbaar.
- Aangesien die huis in 'n natuurreservaat geleë is, sal alle persone wat die huis gebruik, 'n vrywaringsvorm moet onderteken wat per e-pos ontvang sal word.
- Let daarop dat bobbejane, ape en verskeie ander diere vrylik rondloop. Hou alle deure en vensters veilig toe en gesluit wanneer jy uit is. As u dit nie doen nie, sal die bobbejane, ape of diere toegang tot die huis verkry, jy sal jou breekskadedeposito verloor, asook die koste vir enige ander skade wat die bobbejane, ape of diere aangerig het.

Ekstra kostes:
- 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen R350 per dag.
- 'n Wildkykvoertuig met 11 sitplekke en handratkas, is beskikbaar teen R1200 per dag. Alle brandstof, pap bande en noodhulp is vir eie rekening. Die bestuurder van die voertuig moet 'n gelisensieerde bestuurder en ouer as 25 wees. Die voertuig kan nie uit die reservaat geneem word nie. Die voertuig word nie op enige van die 4x4-roetes of moeilike roetes teen die berge toegelaat nie.
- Hout is beskikbaar teen R30 per sak.
- Vuuraanstekers is beskikbaar teen R30 per pakkie.
- Laat uitklok na 10:00 tot 14:00 is teen R650 beskikbaar en sal afhang van die beskikbaarheid.
- Vroeg inklok is vanaf 09:00. Dit is ’n opsionele R650, onderhewig aan beskikbaarheid.
- ’n Kamp-/reiskot en beddegoed is beskikbaar vir ’n baba of kleuter teen geen ekstra koste nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 700
R4 700 R3 995
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 700
R4 700 R3 995
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 700
R4 700 R3 995
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnFiXsIi5FN6PV0JG20Ri864YB8Jo1gWleXPAvobrKNGd2VSmIs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 700 nouVanaf R3 995 per nag (plek vir 12) 56 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.813814871506 28.098218142986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem