Igmi's Place
9 gaste
5 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Voortman Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Igmi's Place is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Humansdorp. Dit kan die ideale opsie vir 'n groot groep vriende of 'n gesin wees aangesien die huis met 2 stoepe met braaigeriewe spog.
Hierdie huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n enkelbed. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 2 onderdakstoepe met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 53
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Voortman Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Voortman Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang