Stormsrivier Akkommodasie by Igna's House | LekkeSlaap
+19

Igna's House

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Igna's House
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Belasting en Ekstras

Kinderbeleid:
- Kinders van 0 tot 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Bespreking Voorwaardes/Notas:
- Let asb. daarop dat gaste 'n skoonmaakfooi van R300 moet betaal, wanneer gaste die selutel gaan afhaal.
- Let asb. daarop die gaste die sleutels eerste by Oudebosch Farm Stall gaan afhaal of deurgee voordat hulle inklok of uitkolk uit die eenheid. Dit is sowat 10 km vanaf die kantoor waar die sleutels afgehaal moet word.
- Minimum 2 nagte verblyf.
- Besprekings kan net op dieselfde dag as die inklok gemaak word, indien die huis of alternatiewe verblyf beskikbaar is vir gaste.
- Pryse is onderwig aan verandering.
- 50% verseker die bespreking, die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
Inkloktyd: 14:00.
Uitkloktyd: 10:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode binne die instansie.
Geen geraas word op die perseel toegelaat nie.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige breekskade gedurende hul verblyf.
Tsitsikamma Seaside Accommodation kan nie aanspreeklik gehou word vir enige persoonlike besering, skade of diefstal van enige besittings gedurende verblyf nie. Gaste gebruik die geriewe teen eie risiko en ons sal nie aanspreeklik gehou word vir enige ongelukke in verband met die gebruik van die geriewe.
Gaste sal 'n R1000 beboet word indien die aantal gaste wat op die eiendom bly die maksimum gaste, soos op die besprekingsvorm, oorskry.
Die perseel moet in dieselfde toestand gelaat word as wat dit aangetref is. Alle eetgerei en breekware moet gewas wees en die rommel in die drom geplaas word.
Indien die huis in 'n bedenklike toestand gelos word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word.

Wat om saam te bring:
Gaste word versoek om asb. hul eie swem- en badhanddoeke, toiletware, toiletpapier. skoonmaakmiddels, swartsakke, houtskool, hout en 'n DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Indien jy jou bespreking moet kanselleer, sal ons eers probeer om jou bespreking na 'n beskikbare datum te verskuif wat vir albei partye geskik is.

Kansellasies 0 tot 14 dae voor die inklokdatum, of indien die gas nie opdaag nie: Gas verbeur 100% van die deposito of die volledige bedrag wat betaal is.
Kansellasies 15 tot 28 dae voor die inklokdatum: 75% van die betaalde deposito word verbeur of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke bedrag ook al die hoogste).
Kansellasies 29+ dae voor die inklokdatum: 50% van die betaalde deposito word verbeur of 25% van die volle gekwoteerde bedrag (welke bedrag ook al die hoogste).
Wanneer skriftelike kansellasies ontvang word, sal Tsitsikamma Seaside Accommodation die bedrag van toepassing (soos in die kansellasiebeleid) binne 5 dae terugbetaal.

Tsitsikamma Seaside Accommodation hef 'n 4,5% administrasiefooi vir alle terugbetalings. Indien die terugbetalings in 'n SWIFT-rekening inbetaal moet word, sal 'n addisionele fooi van R185 gehef word.

Vanaf R2 850
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 850
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 850
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierstraat, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbinuB2lxuFttNpCzTGChrKQDWC2OOndGr9zOGwx2hYG9jada5o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 850  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.073599708618 24.22713823373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za