LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ihawu Gastehuis | LekkeSlaap
+16

Ihawu Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir Ihawu Gastehuis
Netheid
3.8/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.4/5
Freda H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Freda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is goed vir 'n kort naweek, sentraal geleë.

Hulle het nie 'n kaartmasjien nie, maar aanvaar elektroniese betalings.

Eben R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben R
Saam met vriende

Plek is netjies en skoon, en ontbyt kan BAIE beter wees.

Dit was netjies en skoon, die personeel kan meer doen om jou tuis te laat voel en dan was die ontbyt glad nie op standaard nie. Veiligheid was goed.

Murunwa N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Murunwa N
Saam met vriende

The breakfast was not up to standard.

The rooms are fine, but the breakfast is not up to standard. It is late and you are forced to eat whatever they are serving on that day. The bar, that is advertised, does not cater for the guests.

Joseph F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joseph F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, personeel en eienaar vriendelik en behulpsaam.

Sal Ihawu aan persone aanbeveel veral wanneer akkommodasie oral vol bespreek is, bv. Paastyd en Desember-vakansies.

André T - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André T
Besigheidsreis

Very pleasant

A lovely time was had at Ihawu Guest House.

Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Epping Rylaan, , Westville, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1YzM0ODNmLWUxODgtNDU0Ni05YTUxLTFjN2YyZDlkMDk1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 7 Epping Drive Dawncliffe 3629 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -29.84352416701 30.902604460716
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!