LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ikhamanzi Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+34

Ikhamanzi Bed & Breakfast

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Ikhamanzi Bed & Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Terry W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly welcome and I requested an earlier book in time and they accommodated us with pleasure. All protocols were taken and an overall good stay.

We went for a wedding and it's a great place to sleep over.

Nompumelelo M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Lovely place. We'll go again.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Nompumelelo, thanks so much for your fantastic review. It was so lovely having you here at Ikhamanzi and I hope we will see you soon again when you need some quietness. Greetings, Almut.

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Algeraine S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Algeraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!!! It is serene and quiet!

The view is breathtaking, the services rendered were amazing, the breakfast is delicious and Almut assists in anyway! I loved my stay here definitely 5/5 accommodation

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Dear Algeraine, thanks so much for your amazing review. I am very happy that you enjoyed your stay. Always nice to have such lovely guests like you. I hope we will see you soon for another break. Greetings Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Sanet V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Gesin met klein kinders

Fantasties! Die gasvrou gaan above and beyond en oorskry alle verwagtinge. Die lekker, rustige plaasgevoel is besonders kalmerend.

Die fasiliteite is skoon en netjies.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie Sanet, vir die uitstekende resensie. Ek is bly julle het dit geniet hier by Ikhamanzi en ek hoop ek sien julle volgende keer. Groete, Almut.

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Amanda U - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker soos altyd!

Ons gaan keer op keer terug. So rustig!

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Amanda. Ek hoop ons sien julle weer volgende jaar vir die sport byeenkoms.

Groete
Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Yolinde S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolinde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gasvry. Sal beslis weer gaan.

Ons het sommer baie welkom gevoel toe ons daar aangekom het. Al is so rustig, sal beslis weer gaan.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Yolinde. Sien julle volgende keer.

Groete
Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Lorraine E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Beter gasvryheid en waarde vir geld sal mens nêrens anders kry nie.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie, Lorraine. Ek is bly julle het dit hier by Ikhamanzi geniet.

Hoop ek sien julle gou weer.

Groete,
Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Nini N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nini N
Saam met vriende

Vriendelikheid, gasvryheid, pragtig netjies en keurig.

Almut se gasvryheid en pro-aktiewe insig in die behoeftes van haar gaste is werklik spesiaal.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie Nini vir die uitstekende resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet .
Ek sien uit daarna om julle weer hier by Ikhamanzi te sien.

Groete, Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Machelle K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Ek sal Ikhamanzi Bed & Breakfast vir enige een aanbeveel. Die diens en vriendelikheid wat ons van Almut ontvang het was ongelooflik, sy loop regtig die ekstra myl vir haar kliënte. Die plek self is so stil en rustig, alles is skoon en netjies, dit is regtig 'n plek wat enige een moet gaan besoek.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie Machelle vir die uitstekende resensie. Ek is bly julle het Ikhamanzi B&B geniet en ek hoop ons sien julle by die volgende "fast one". Groete Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Lizane O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane O
Gesin met tieners

Above and beyond!

Almut het uit haar pad gegaan om ons vroeër te akkommodeer, selfs vroeër as wat ek aanvanklik gereël het. En om die kersie op die koek te sit het sy my dogter verras met n presentjie op haar verjaarsdag. Dis beslis meer as wat ons voor betaal het!

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie Lizane vir die uitstekende resensie. Ek is bly julle het dit geniet hier by Ikhamanzi.
Groete,
Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Daleen G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bly beslis daar oor.

'n Groot ster vir die gasvrou. Sy stap beslis daardie ekstra tree om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dankie Almut.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Baie dankie Daleen, vir die uitstekende resensie. Dit was baie lekker om julle hier by Ikhamanzi te akkomodeer. Ek hoop ek sien julle binnekort weer. Groete, Almut.

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Anton K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was sonder enige klagtes. Baie gerieflik en bo verwagtinge toegerus.

Kamer was goed toegerus behalwe dalk die kussings. Ons het baie spesiaal gevoel met ontbyt wat voorgesit was. Maak voorsiening vir koue weer. Dankie, baie lekker gebly.

Herman G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige verblyf.

Beste Kontinentale ontbyt met beste diens. 'n Huis weg van huis in 'n goeie ligging. Vriendelike ontvangs met gebruik van lapa. Sal enige tyd weer die plek gebruik.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Thank you so much for your fantastic review. I look forward to seeing you next year here at Ikhamanzi.

Greetings
Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Louis C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaar het uit haar pad gegaan om die aand aangenaam te maak.

Die ontbyt was 100%, sal dit aanbeveel vir almal. En die eienaar is baie gasvry en vriendelik.

Danie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Baie dankie. Goeie waarde vir geld.

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Thanks so much Danie for your lovely review. If you need a break again let us know. We are looking forward to accommodate you again here at Ikhamanzi. Greetings, Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Charl R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en vriendelik.

Sal hulle aanbeveel, skoon, netjies en gasvryheid 10 uit 10. "Home away from home".

Ikhamanzi Bed & Breakfast's terugvoer

Thank you so much for your fantastic review, Charl. It was a pleasure to have you and your wife here at Ikhamanzi and I hope we will see you again when you need accommodation in this area.

Greetings,
Almut

Ikhamanzi Bed & Breakfast
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de-weg, Erf 79, Meyerton, Mooilande, 1960, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNzRiNGRiLThlNzktNDVmMS05M2QxLTA0MjhiNzI4ZmY0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 11th Road Plot 79, Meyerton 1960 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.637727877078 28.067526465638
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!