Blue Bend Akkommodasie by IKhaya B&B | LekkeSlaap
+15

IKhaya B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-rylaan 45, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

iKhaya B&B is in Oos-Londen en bied gerieflike verblyf aan besoekers.

Gaste het 'n keuse van 3 en suite-slaapkamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Die Rooi- en Groenkamer het elkeen 'n dubbelbed en die Swartkamer het 2 enkelbeddens. Gehalte-linne en -handdoeke word voorsien.

Die kamers het elkeen 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi en beperkte DStv-kanale is ook beskikbaar.

Ontbyt, middagetepakkies en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die kamer of eetarea bedien.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak, en daar is veilige parkeerplek.

iKhaya B&B is 3 km vanaf Bonza Bay Beach, 4 km vanaf Beacon Bay Retail Park en 10 km vanaf Hemingway Mall en Casino. Oos-Londen bied verskeie doendinge, soos swem, bergfiets- en voetslaanroetes, en gholf. Besienswaardighede in die area sluit verskeie museums, Oos-Londen Dieretuin, Fort Glamorgan, die Gonubie Mouth Bird Sanctuary en die Hood Point Vuurtoring.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bush Willow-rylaan 45, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bush Willow-rylaan 45, Blue Bend, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj5oOpZv2UzmGCTRryLGD2MoYVnYIErqQpNvRqKcNU67qMqTj2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 45 Bushwillow Drive Blue Bend 5241 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.974379936808 27.952961863767
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za