Ikhaya Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ikhaya Guest House is in Bush Hill Estate, 'n stil en veilige deel van Randburg Ridge, 'n noordelike voorstad van Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Jy sal voel asof jy in die hartjie van Africa is, hoewel jy net minute van die stad af is. Die vriendelike bestuur en personeel sal professionele hul en raad verskaf met die beplanning van jou vakansie of sakereis.

Die gastehuis bied 'n keuse van 7 ruim kamers, elkeen uiters privaat en elegant versier met 'n tikkie Afrika. Elke kamer het 'n bad en 'n stort, 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en daar is 'n wasgoeddiens wat jou klere op dieselfde dag terugbesorg. Daar is 'n aparte gaste-eetkamer en gratis, onbeperkte WiFi. 'n Heerlike ontbyt word soggens in die eetkamer bedien.

Ikhaya Guest House is sentraal geleë en is stapafstand van die restaurante, Boskruin winkelsentrum en Akeso Crescent-kliniek. Rhema Bible Church is net 1,3 km van die gastehuis af. Dit is ook goed geleë vir geleenthede wat by The Ticketpro Dome so 5 km weg gehou word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ikhaya Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R830 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za