Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ikhaya Safari Lodge

Dubbel- of 2-Enkelbedkamer (met 'n balkon)
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Nguni is 'n ruim kamer met koloniale swier en is in die hoof-lodge op die boonste verdieping. Die kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het sy eie patio waar gaste die asemrowende uitsigte oor Constantia se wynlande kan geniet. Die kamer is volledig ingerig met en suite-geriewe soos 'n lêbad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV, internettoegang, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Dit is baie belangrik vir beplanningsdoeleindes om die bestuur te laat weet hoe laat jy beplan om te arriveer wanneer jy 'n bespreking maak. Jy kan ook 'n dag voor die tyd vir die instansie 'n e-pos stuur om jou aankomstyd te bevestig. Ikhaya het nie 'n nag-ontvangstoonbank nie, so reëlings moet getref word om gaste wat laat inklok te akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbel- of 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Springbok is 'n knus solderstyl-kamer met 2 enkelbeddens. Dit is meer geskik vir een persoon of vir 'n korter verblyftydperk indien 2 persone oorslaap. Dit is ook geskik vir 'n ouer wat saam met 'n kind reis. Die kamer is op die eerste verdieping van die lodge en bied volledige en suite-geriewe met 'n lêbad en 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV, internettoegang, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Dit is baie belangrik vir beplanningsdoeleindes om die bestuur te laat weet hoe laat jy beplan om te arriveer wanneer jy 'n bespreking maak. Jy kan ook 'n dag voor die tyd vir die instansie 'n e-pos stuur om jou aankomstyd te bevestig. Ikhaya het nie 'n nag-ontvangstoonbank nie, so reëlings moet getref word om gaste wat laat inklok te akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer met 'n terras
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pumba en Nyala is reg langs die tuin en die wingerde. Hierdie stylvolle dubbelkamers het gehaltemeubels en koningingrootte-beddens. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe in. Franse deure lei na 'n groot dek met 'n tafel en stoele, sonstoele en 'n sonsambreel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Dit is baie belangrik vir beplanningsdoeleindes om die bestuur te laat weet hoe laat jy beplan om te arriveer wanneer jy 'n bespreking maak. Jy kan ook 'n dag voor die tyd vir die instansie 'n e-pos stuur om jou aankomstyd te bevestig. Ikhaya het nie 'n nag-ontvangstoonbank nie, so reëlings moet getref word om gaste wat laat inklok te akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Zebra-suite is 'n gunsteling onder wittebroodpaartjies en is die weelderigste kamer in die lodge. Dit is op die grondverdieping en het terrasdeure wat oopmaak op die hoofdek met 'n pragtige tuin en luisterryke uitsigte oor die Constantia-vallei. Die suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet en 'n en suite-badkamer met 'n lêbad en 'n stort. Die kamer bied 'n platskerm-TV, internettoegang, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Dit is baie belangrik vir beplanningsdoeleindes om die bestuur te laat weet hoe laat jy beplan om te arriveer wanneer jy 'n bespreking maak. Jy kan ook 'n dag voor die tyd vir die instansie 'n e-pos stuur om jou aankomstyd te bevestig. Ikhaya het nie 'n nag-ontvangstoonbank nie, so reëlings moet getref word om gaste wat laat inklok te akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinuitsig-suite
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 3 suites wat 'n uitsig oor die tuin bied: Umhlaba, Umlilo en Umoya. Hierdie ruim, Afrika-styl dubbel-suites beskik oor 'n goed ingerigte sitarea, 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit het Franse deure wat oopmaak op die onderste terras met 'n tafel en stoele. Hier kan gaste sit en die luisterryke uitsig oor Constantia se wynlande geniet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV, internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Dit is baie belangrik vir beplanningsdoeleindes om die bestuur te laat weet hoe laat jy beplan om te arriveer wanneer jy 'n bespreking maak. Jy kan ook 'n dag voor die tyd vir die instansie 'n e-pos stuur om jou aankomstyd te bevestig. Ikhaya het nie 'n nag-ontvangstoonbank nie, so reëlings moet getref word om gaste wat laat inklok te akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Amanzi is 'n eenslaapkamer-selfsorgkothuis. Die eenheid is langs die hoofhuis en het sy eie ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-hemelbed met 'n muskietnet, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer bied 'n sitarea en 'n kombuisie wat 'n stoof en 'n mikrogolfoond het. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV, internettoegang en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kothuis het 'n privaatbalkon met 'n tafel, stoele en 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Dit is baie belangrik vir beplanningsdoeleindes om die bestuur te laat weet hoe laat jy beplan om te arriveer wanneer jy 'n bespreking maak. Jy kan ook 'n dag voor die tyd vir die instansie 'n e-pos stuur om jou aankomstyd te bevestig. Ikhaya het nie 'n nag-ontvangstoonbank nie, so reëlings moet getref word om gaste wat laat inklok te akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 060
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rhodes-rylaan 9, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3Y2E0OWNmLTFjYjItNGFmNy1hMzVmLWJiOTEzMjc5NDc3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 060 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 9 Rhodes Drive Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.010021073217 18.407657146454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem