Ikhwezi Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ikhwezi Game Lodge is naby Malelane in die hartjie van die bos in die asemrowende Low's Creek geleë.

Die lodge bied verblyf in 6 luukse kamers en 3 standaardkamers. Elke kamer het lugversorging en word daagliks skoongemaak. Gaste kan van die gemeenskaplike oopplan-leefarea en die groot dek met 'n vuurput en stoepmeubels gebruik maak.

Die lodge spesialiseer is groepbesprekings en is ideaal vir 'n groepfunksie, troue of konferensie.

Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste gedurende die week beskikbaar.

Doendinge op die wildplaas sluit bergfietsry en wildritte in. Daar is wild soos sebras, koedoes, wildebeeste en kameelperde op die plaas en luiperds in die berge.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ikhwezi Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za