LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ikhwezi Game Lodge | LekkeSlaap
+83

Ikhwezi Game Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Ikhwezi Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Panuel T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Panuel T
Gesin met klein kinders

Lovely.

Peaceful and quiet, the staff was very helpful.

Shandre G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shandre G

Baie rustig en mooi.

Ons kon heerlik ontspan in die swembad en daar is ’n pragtige uitsig op die berge. Die diens was puik en die mense was vreeslik behulpsaam deur dit so gerieflik as moontlik te maak.

John-paul N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-paul N
Enkelreisiger

Die lekkerste lekker. Dankie.

Luilekker wegbreek. Dit is 'n moet sien. Dit was so lekker en rustig ek wil net langer bly. Dankie aan al die personeel wat so vriendelik is en Celeste, vir jou wil ek net se jy is 'n gasvrou duisend. Sy gaan uit haar pad om jou tevrede te stel. Baie dankie, sal julle weer sien.

Ikhwezi Game Lodge's terugvoer

Dit was n groot plesier om jou by ons te ontvang. Baie dankie

Ikhwezi Game Lodge
Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 450
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R Extent Boondocks, Low's Creek, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3066aa1be43cf79887be0c62858999272255ba88d59f6b10bcc09b4496960778e1c25848e385587ecb533ecf18f6820ed2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450  per nag(plek vir 7) 3 5 1 5 R Extent Boondocks Low's Creek 1300 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.574688 31.353419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!