IKON Apartments | 1-Bedroom without Balcony | Unit 201
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Indien 'n item breek en u ons in kennis stel, sal ons die minimum vervangingswaarde hef.
Indien u 'n item, meubelstuk of soortgelyk breek, sal ons na ons goeddunke die pad vorentoe bespreek. Waar moontlik, sal ons die koste van herstel hef eerder as volledige vervanging.
Aangesien u naby ander gaste sal bly, word partytjies, groot byeenkomste, vergaderings of soortgelyke geleenthede nie in die woonstel toegelaat nie.
Stilteure is van 21:00 tot 06:00.
Geen besoekers word na 20:00 toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ongelukkig kan ons nie kinders van loopouderdom (ongeveer 1.5 jaar) tot 12 jaar oud akkommodeer nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
144 Jan Jonker Ave, Unit 201, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang