Ilali House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ilali House is 'n gastehuis wat uit die 1940's dateer in die hartjie van Johannesburg se kunsgalery-distrik, Parkwood. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers vir kort- of langtermynverblyf, sowel as toeriste wat die stad besoek.

Verblyf is beskikbaar in 4 stylvolle en gerieflike eenhede, waarvan 1 'n tuin-eenheid met 'n kombuis en 'n sitarea is. Elke eenheid het 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die welige tuin het een van die oudste Outeniekwageelhoutbome in Johannesburg en dit word met gryswatertenke onderhou. Komplimentêre organiese toiletware word voorsien en net ekovriendelike skoonmaakmiddels mag by die gastehuis gebruik word.

Veilige parkeerplek word voorsien en daar is 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ilali House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za