LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ilanga Beach House | LekkeSlaap
+36

Ilanga Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquarius-singel 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Ilanga Beach House is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil en veilige singel in die Solar Beach-area van Plettenbergbaai, met dramatiese uitsigte oor die Robberg-skiereiland, oseaan en moerasland. Die huis is 5 minute van die sanderige kuslyn tussen die Robberg-skiereiland en die Beacon Isle Hotel, af.

Akkommodasie is beskikbaar in die Beach House wat slaapplek bied vir 6 gaste, of in een van die 2 ateljeewoonstelle wat elkeen slaapplek bied vir 2 gaste.

Die Beach House het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dit is elegant versier met wit linne. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 1 kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is 'n ekstra gaste badkamer. Die sitkamer en eetkamer is oopplan met die kombuis. Buite is 'n patio met ingeboude braaigeriewe.

Die 2 ateljeewoonstelle het elkeen 'n koningingrootte-bed met 'n dagbed vir 'n jong kind. Die oopplan-woonstel het 'n kombuisie wat basies toegerus is vir selfsorg met 'n Nespresso-masjien vir koffieliefhebbers. Die eenheid is onder die Beach House geleë en het 'n tuintjie en patio met beperkte see- en moeraslanduitsigte. Daar is braaigeriewe beskikbaar.

Daar is geriewe soos 'n TV met volledige DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Ilanga Poolside House het 2 en suite-kamers en 'n mooi en moderne sit-, eet- en kombuisarea wat na 'n dek met 'n dakkie en 'n uitsig oor die see en Robberg-skiereiland lei.

Ilanga Privaat Suite vir 2 is aan die swembad se kant van die perseel en lei na die tuin. Dit is 'n romantiese suite vir 'n paartjie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ilanga Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Aquarius-singel 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ilanga Beach House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquarius-singel 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyNmNmMTdkLTc0NDItNDEwMi04ZDEwLTBiZTZmNzljYjU5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 4 Aquarius Close Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -34.087743166637 23.36939265477
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!