Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ilanga Estate Bloemfontein

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Ilanga Estate Bloemfontein
Netheid
3.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
1.7/5
Ilse M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n kort kuier - oorslaap na 'n partytjie.

Verwaarloos. Twee blindings in die kamer was af en het gehang en gelê. Stort is nie netjies nie. Skimmel in die hoeke. Buite groei die onkruid welig! Onversorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Claudia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onnetjies.

Beddegoed was onnet. Bed was oneweredig met ons kop af geslaap. Vuil kolle op mat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Mooi plek, pragtige hotel en kamers. My en my man se kamer se air-con kon nie werk a.g.v. water wat uitgeloop het op die mat. In my ma se kamer was albei bedlampies se gloeilampe geblaas. Die ontvangsdame het gesê sy sal die volgende dag vir ‘maintenance’ vra om te kom kyk. Ek het haar weer later gevra om asb ‘n plan te maak om dit te laat werk en sy het gesê sy sal. Sy het niks daaraan gedoen nie. Ons het haar gevra of daar eetplekke is vir aandete, aangesien die hotel nie ‘n restaurant het nie. Sy het nie geweet nie, en toe maar gesê die ‘Spur or something‘. Dis jammer dat so ‘n pragtige plek, so swak onderhou en bestuur word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 296
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 296
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 296
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhans-straat 9, Groenvlei, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2Y2VjNjNhLThhMTQtNGY4My04YTFmLWE4YTRiOTIwNjBlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 296 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Plot 9 Frans Kleynhans Road Groenvlei 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.06942 26.18491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem