+46
Selfsorg in Ponta do Ouro

Ilha Azul

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die terugbetaalbare breekskadedeposito is ten volle betaalbaar een maand voor die aankomsdatum en sal binne 14 dae na vertrek terugbetaal word.

Troeteldiere word nie by enige van die huise toegelaat nie. Harde musiek, partytjies en geleenthede is streng verbode.

Alle gaste moet die landgoedreëls nakom. Streng stilteure geld tussen 22:00 en 6:00. Nie-nakoming sal lei tot 'n waarskuwing, en herhaalde oortredings sal lei tot verbeuring van die breekskadedeposito en moontlike uitsetting sonder terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 029
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 029
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 029
per nag (plek vir 9)
Bespreek

South Road, Ponto de Ouro, Maputo Province

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415e691cc97b3cf13659c78745d916e393119c6112c844596adbdd6bb97b149bcf2ab4c501fb692da0edaa592167cbe06d2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 029 per nag (plek vir 9) South Road Ponto de Ouro Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.848336824988 32.885762499983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang