+46
Selfsorg in Ponta do Ouro

Ilha Azul

9 gaste

4 slaapkamers

7 beds

4 badkamers

30% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2025 tot 16 Des 2025.
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • South Road, Ponto de Ouro, Maputo Province Sien kaart

Beskrywing

Ilha Azul bied gemaklike selfsorgverblyf in die skilderagtige kusdorp Ponta do Ouro, Mosambiek. Hierdie bekoorlike toevlugsoord, net 'n kort entjie van die strand af, bied die perfekte omgewing vir gesinne, paartjies of groepe vriende wat 'n ontspannende see-wegbreek soek, omring deur die natuur.

Die huis bied slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n stapelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 'n koningingrootte bed en 'n stapelbed het. Alle badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer bied ruim gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. WiFi is regdeur beskikbaar.

Buite kan gaste ontspan op die oordekte patio met buitemeubels en braaigeriewe of gebruik maak van die aanloklike swembad. Of jy nou die son op die strand geniet, die lewendige plaaslike markte verken, of na 'n dag van avontuur ontspan, Ilha Azul bied die ideale mengsel van gemak, rustigheid en kus-sjarme. Veilige parkering is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Wasmasjien
DStv
Braai

Ligging

  • South Road, Ponto de Ouro, Maputo Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 30% AF!

Vanaf R4 056
R 4 056 R 2 840
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 056
R 4 056 R 2 840
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 056
R 4 056 R 2 840
per nag (plek vir 9)
Bespreek

South Road, Ponto de Ouro, Maputo Province

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415e691cc97b3cf13659c78745d916e393119c6112c844596adbdd6bb97b149bcf2ab4c501fb692da0edaa592167cbe06d2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 056 nouVanaf R2 839 per nag (plek vir 9) South Road Ponto de Ouro Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.848336824988 32.885762499983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang