+62
Gastehuis in Mookgopong

Ilnika Farm Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Monique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike gasheer, en ongelooflik mooi plekkie. Gasvry en 'n pragtige gastehuis, ontbyt was 'n groot bederf, in die mooi trou saal wat soos 'n greenhouse lyk. Sal vir seker weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rustig en ontspanne. Ek het lekker gebly. Dit is 'n baie mooi omgewing en ek het die ontbyt baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

It was a great venue. The place was nice, quiet, and clean. Thanks for the great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Spend a lot of time outdoors to enjoy the beautiful gardens. Beautiful gardens, peaceful, safe (left keys in the doors), fantastic breakfast, wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
Ilnika Farm Stay
Thank you so much.

Jana V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie vriendelike diens. Ons het geen probleme ervaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dankie vir al julle vriendelikheid. Dankie, jy is 'n ongelooflike gasvrou. Dankie vir die lekker ontbyt elke oggend en al jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Heeltemal gemaklik. Goeie ligging. Was heeltemal gerieflik. Handdoeke het 'n effense ou reuk gehad, maar ons verstaan ook dit was heel waarskynlik van die reën weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andre
Ilnika Farm Stay
Hello Retha. Baie dankie vir die terugvoer. Sulke terugvoer help ons om elke afdeling te verbeter. Ons waardeer jou.

Karla B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing, skoon, lekker, mooi, gemaklik, gerieflik. Ons het verskriklik lekker gebly, sal nie huiwer om terug te gaan nie! Die plek is binne en buite verskriklik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

So lekker. Ongelooflik lekker gebly. Ontbyt was heerlik. The host is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonwabile L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Beautiful location and wonderful hosts. Great outdoors and gardens, perfect for a break outside the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Ilnika Boerdery, Farm 340, Rietvally, Mookgopong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e19244ca9bf7740a343220a787a71967c192a3003fb451ef765e8841fcf6ed44375b6dc843c5a474814706705f8089fc323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Ilnika Boerdery Farm 340 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.4508776 28.7354593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang