Imani Guest Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Imani Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis op die eienaar se perseel. Die instansie is in Brandwag, Bloemfontein en is slegs 230 m vanaf Mimosa Mall.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n basiese kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis is 1,4 km vanaf die Loch Logan Waterfront, 3 km vanaf Preller Plein en 1,2 km vanaf die Universiteit van die Vrystaat. Die Bram Fischer Internasionale Lughawe is slegs 12 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Imani Guest Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Imani Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za