Imbabala

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Imbabala is op 'n plaas buite die dorp Mookgopong geleë.

Imbabala bied verblyf in 'n huis met 2 chalets. Die hoofhuis kan 9 gaste akkommodeer en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die gedeelde badkamers het 'n bad of stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond.

Die chalets kan as 'n geheel bespreek word en bied verblyf vir 4 gaste in elk. Die eenhede is beide gemeubileer met 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 1 slaapbank. Die badkamers beskik oor 'n stort. Verder is daar is 'n gemeenskaplike kombuis.

Daar is 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek beskikbaar.

Plaasaktiwiteite sluit fietsry, voetslaan, wildritte, voëlkyk, bergfietsry, perdry en swem, in.

Let asb. daarop dat die plaas van gas- en sonkrag gebruik maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Imbabala gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za